Sy verloofde en sy ma en broer was langs sy bed tydens sy dood.
Alles deur die skrywer ANA-dpa
[Foto’s] Pippa Middleton trou
Pippa Middleton, die suster van Kate, hertogin van Cambridge, is Saterdag in die eg verbind met die welgestelde fondsbestuurder James Matthews.
[Foto’s] Terreur glo nie rede vir Times Square-voorval
“Toe ons die motor sien, was daar klaar vyf of ses mense op die enjinkap, so ek kon nie regtig die bestuurder sien nie.”
Minstens 140 soldate sterf tydens Taliban-aanval
Minstens 140 soldate is Vrydag by ʼn weermagbasis in Afghanistan dood tydens ʼn aanval deur Taliban-militante, wat in weermaguniforms geklee was.
29 verkool in busongeluk
Altesaam 29 persone is Donderdag dood tydens ʼn botsing tussen ʼn petroltenker en ʼn passasiersbus op ʼn snelweg in Mexiko
[Foto’s] Drie dood in skietery by skool
Die man het by sy vervreemde vrou se klaskamer ingestorm en lukraak begin skiet.
VSA loods lugaanvalle in Sirië
Pres. Donald Trump van die VSA het opdrag gegee dat missielaanvalle uitgevoer word op ʼn lugmagbasis in die weste van Sirië in reaksie op Dinsdag se chemiese lugaanval.
Chemiese wapens in Sirië-aanval gebruik
“Dit is ʼn belediging vir die mensdom deur die Assad-regime wat nie geduld mag word nie”.
Pienk diamant vir rekordbedrag verkoop
Die “Pienk Ster”-diamant is Dinsdagaand vir ʼn rekordbedrag by ʼn veiling van die Britse afslaers Sotheby’s in Hongkong verkoop.
[Foto’s] Meer as 200 dood in grondstorting-tragedie
Die owerhede het gesê hulle sukkel om die groot getal beseerdes te hanteer en daar is nie genoeg personeel om die slagoffers van die tragedie by te staan nie.
24 dood, 80 beseer in motorbom-aanval
Minstens 24 mense is dood en meer as 80 beseer toe ʼn bom Vrydag by ʼn mark in Parachinar, Pakistan, ontplof het.
[Foto’s] Vier dood, 20 beseer in Britse terreuraanval
Vier mense is dood en minstens 20 beseer in ʼn terreuraanval Woensdag naby die Britse parlement in Londen.
Miljardêr David Rockefeller oorlede
Die wêreld se oudste miljardêr, David Rockefeller, is in New York in die ouderdom van 101 oorlede.
Bekende natuurverskynsel verdwyn oornag
Malta se bekende Azure-venster, ʼn interessante rotsformasie, het oornag verdwyn.
Vlug MH370: Families gaan privaat soektog finansier
Ongeveer $15 miljoen word benodig om die soektog na die vermiste vliegtuig te hervat.
Tweeling verdrink in wasmasjien
ʼn Driejarige tweeling het verdrink nadat hulle vir ʼn wyle alleen gelaat is en in ʼn wasmasjien beland het. Volgens die polisie het die voorval…
Talle sterf toe motorbom ontplof
Die dodetal sal na verwagting verder styg.
Talle dood toe vliegtuig in winkelsentrum vasvlieg
“Dit is ʼn wonderwerk dat niemand aan die agterkant van daai winkels of in die parkeerterrein was nie.”
Geliefde TV-ikoon sterf
Die Amerikaanse aktrise Mary Tyler Moore het Woensdag in die ouderdom van 80 in Connecticut gesterf.
Video: Talle sterf toe vliegtuig in huise in ploeg
Altesaam 37 mense is dood nadat ʼn vragvliegtuig Maandagoggend in huise ingeploeg het toe dit in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, neergestort het.