Die tifoon het die sentrale gebiede van Viëtnam met windsnelhede van byna 90 km/h getref voor dit na ʼn tropiese storm afgegradeer is.
Lees meerAlles deur die skrywer ANA-Sputnik
Man ernstig beseer by pro-Trump-byeenkoms in Washington
Te midde van die geweld het Trump die linkse aktiviste se gedrag veroordeel en ʼn beroep op die polisie in die hoofstad gedoen om dienooreenkomstig op te tree en “nie terug te hou nie”.
Koronavirus: Dokter sterf; virus versprei na ander lande
ʼn Dokter wat pasiënte in Wuhan, China behandel het wat met die koronavirus besmet is, het Saterdag gesterf.
Vegvlieënier na 3 dekades lewend gevind
ʼn Militêre vlieënier van die voormalige Sowjetunie wie se vliegtuig in 1987 in Afganistan afgeskiet is en wat sedertdien vermis was, is lewend gevind.
7 kinders by skool vermoor
Meeste van die slagoffers is meisies.
Nog ʼn missiel oor Japan afgevuur
Waarskuwings het oor Japan se sirenes weergalm nadat Noord-Korea ʼn missiel oor die land afgevuur het.
[Video] Dubai-wolkekrabber in ligte laaie
Talle inwoners van een van Dubai se hoogste wolkekrabbers is Vrydag in die vroeë oggendure uit die gebou verwyder nadat ʼn brand vir die tweede keer in drie jaar in die gebou, The Torch, uitgebreek het.
Kaboel-ontploffing: Dodetal styg skerp
Die dodetal in Woensdag se kragtige bomontploffing in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, het skerp gestyg.
Kragtige ontploffing ruk Kaboel, minstens 50 dood
Minstens 50 mense is Woensdag dood en 150 beseer in ʼn bomontploffing in die Afgaanse hoofstad, Kaboel.
[Video] Talle sterf in ontploffing tydens konsert
Ooggetuies van die voorval het vertel hoe mense ná die ontploffing huilend en skreeuend uit die arena gehardloop het.
Aanvaller by Louvre in Parys geskiet
Volgens plaaslike media het die Franse eerste minister, Bernard Cazeneuve, die aanval as “terroristies van aard” beskryf.
Vier sterf ná man ‘opsetlik’ in voetgangers inploeg
Die Victoria-polisie in Melbourne, Australië, het beklemtoon dit was nie ʼn terreur-aanval soos wat wyd bespiegel word nie.
Soektog na vlug MH370 gestaak
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 is gestaak, byna drie jaar nadat die vliegtuig spoorloos verdwyn het.
Vyf sterf toe man op lughawe losbrand
Vyf mense is dood toe ʼn skieter Vrydag by die Fort Lauderdale-Hollywood Internasionale Lughawe in Florida, VSA, op reisigers losgebrand het.
[Foto’s] Wêreld se hoogste brug geopen
Die brug is 565 m, of sowat 200 verdiepings, hoog en net meer as 1,3 km lank.
‘Kersvader’ skiet 39 dood in Istanbul-nagklub
Minstens 39 mense is dood en 69 beseer in ʼn aanval in die vroeë oggendure op ʼn nagklub in Istanboel in Turkye.