In hierdie episode bespreek die Podlitiek-span onder andere asook die onsekerhede rondom die stemproses vir die Nasionale Gesondheidversekering en die regering se gesprekke rondom die vervaardiging van elektriese voertuie in Suid-Afrika.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Groenruimtes en die stryd teen misdaad
Groenruimtes wat goed belig is, maklik sigbaar én toeganklik is, kan misdadigers afskrik. Hoe groener ʼn gebou se omgewing, hoe minder die misdade wat aangemeld word.
Vakansieplanne: Pak daai tassie vir medisyne
Ons weet almal mediese noodgevalle en irritasies gebeur gewoonlik in die nag of ver weg van ʼn dokter af en ons wil voorbereid wees. So hier volg ʼn voorgestelde medikasie-lysie vir die vakansie:
Vrou is beskermengel vir 12 katkolonies
“Dit is belangrik dat mense moet weet hierdie katte is wel ʼn waardevolle toevoeging tot ons gemeenskap.”
Die klikkiebek van Afrikaans
Die indirekte rede kan as die klikkiebek van Afrikaans beskou word, want hierdie vorm van die sin word gebruik wanneer iemand anders se woorde oorvertel word. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige.
Kies koers en hou koers
Vra jou vriende oor hul geboortedorpe en jy kan maar weet, daar is stories wat saam met hierdie antwoord gaan kom. Stories oor die mense, hul vriendelikheid, hulle hardekwas manier van doen, hul eiewysheid of selfs oormatige kalmte.
Jong Zandélle wys haar slag voor kameras
Sy wou aan die begin van die jaar, na afloop van haar dramastudies, haar honneurs in kabaret studeer, maar toe kry sy die rol van Riekie in “Binnelanders”.
Die werklike betekenis van ekonomiese vryheid
Dit is die hoeksteen van elke suksesvolle, ryk en gelukkige samelewing op aarde. Maar wat is dit en hoe word dit gedefinieer?
Die onbesonge gemeenskapshelde
Om te belê in versorgers is ʼn belegging in die fondasie van ons gemeenskappe.
Die sleutel vir die toekoms
Elkeen wat die verbondsbeloftes van God gelowig aanneem, kry in die voortgaande geskiedenis reeds nuwe hoop, vanuit sy onuitputbare nuwe barmhartigheid.
ʼn Huldeblyk aan gemeenskapsuitmuntendheid
Elke maand word ʼn persoon of ʼn groep wat uitstaan in hul gemeenskap, vir hulle bydrae erken. Hierdie erkenning van goeie Samaritane het ʼn brug tussen diverse gemeenskappe in die Kaap gevestig.
Groot-Brak se ganse wen eerste rondte
Die konflik is vroeg in November op die spits gedryf toe pro-gans-inwoners lede van die Dierebeskermingsvereniging verjaag het, toe dié probeer het om die ganse te hervestig.
Suid-Afrika se polisie verloor die oorlog teen misdaad
Dit is ʼn “oorlog” wat die polisie nie op hul eie kan wen nie, want geweldsmisdaad is ʼn komplekse verskynsel. Dit vereis geheel-van-regering- en geheel-van-samelewing-benaderings.
Kommer oor gesloer met Kieswet-uitspraak
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ook onlangs vir die parlement gesê hulle wag vir die uitspraak voor hulle reëlings vir die verkiesing kan finaliseer.
Eerste 1 000 dae is deurslaggewend vir ʼn kind
Dit is ʼn voldonge feit dat kinders in hul vroegste jare gevorm word. Dit skep die grondslag vir hulle toekoms.
Suid-Afrika se varswaterwerklikheid
Hierdie wateruitdagings is niks nuuts nie en is ontwikkel en verskerp oor die afgelope twee tot drie dekades. Suid-Afrika bereik egter steeds toenemende kantelpunte om huidige en toekomstige watersekerheid te verseker.
Foto’s: Plett en plesier langs die sonskynkus
Die roete beloof son, suikersand-strande, inheemse woude, wêreldgehalte restaurante, paleise teen die heuwels, en mense so reg uit ʼn Instagram-selfie.
Sentrum vir begaafde leerders in Swartland beplan
Ouers van intellektueel begaafde leerders verstaan dat dié kinders dikwels deur die skoolstelsel in die steek gelaat word. Hulle wil nou dié kinders help om hul volle potensiaal te bereik.
Podlitiek: Valse klagtes oor rassisme mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei
Hierdie week het Podlitiek se span onder meer AfriForum se privaat-vervolgingseenheid se nuutste platform oor valse rassisme ondersoek.
Kerrie en rys as ambassadeur
So elke aksie is ambassadeurskap; of dit nou lasagne is in ʼn kerkkombuis, raki-drink in ʼn restaurant, kerrie en rys eet met piesang of soet hoenderborsie verwar vir melktert. So wie se kos kan jy ʼn kans gee en watter brûe kan jy bou?