Die Suid-Afrikaner Zander Lombard (-16) slaan vanoggend af as die voorloper by die Ras Al Khaimah-kampioenskap op die DP World-toer.
Alles deur die skrywer Andries Cornelissen
Blitsbokke steier in Kaapstad
Dit was nie dieselfde afgeronde Blitsbokke wat die vorige twee dae hul teenstanders uit die pad gevee het nie.
Ockie Strydom tem Leopard Creek
Die meer bekende name het hul bes gedoen om hom in te haal, maar kon nie daarin slaag nie.
Gaan Proteas waag met Bavuma?
Die vraag is of die keurders die Proteas se kaptein gaan insluit in die span wat van volgende week af in die eerste toets op die Gabba gaan speel.
Aussies trap Windies weer
Daar is wel nou ʼn probleem vir Australië se krieketspan vir volgende week se toets teen Suid-Afrika.
Proteas kry slae teen Indië
Dit was die vennootskap tussen Ishan Kishan en Shreyas Iyer wat die Proteas die doodskoot gegee het.
Groentjie wen groot op LIV-reeks
Hy het in Junie ʼn beroepspeler geword en vandag die toernooi in Bangkok met drie houe gewen.
Djokovic wen 90ste titel
Hy het net 75 minute nodig gehad om die Griek Stefanos Tsitsipas te klop.
Stormers nou derde in VRK
Die Stormers (15 punte) is in die derde plek op die punteleer van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Verstappen gekroon ná drama in Japan
Die uiteindelike wedren het net minder as 40 minute geduur want dis al tyd wat oor was nadat die wedren aanvanklik gestop is oor waterpoele op die Suzuka-baan.
All Blacks behou wengroep
Die All Blacks se toer begin op 29 Oktober teen Japan in Tokio voordat hulle op agtereenvolgende naweke teen Wallis, Skotland en Engeland te staan kom.
Tennis: Hurkacz teen Carreno Busta in Kanada-eindstryd
Die Pool Hubert Hurkacz het die vierde gekeurde Casper Ruud van Noorweë verras en deurgedring na vanaand se eindstryd van die ATP-meesterstoernooi in Montreal.
Bokke was nie akkuraat, sê Nienaber
“Ons was nie so akkuraat soos ons verlede week was nie en hulle het aangehou om die bal uit te gee, en het hoë-risiko-rugby gespeel wat ons nie so goed kon hokslaan nie.”
Gholf: Rohwer en Bremner wen Bain’s-toernooi
Die span van Martin Rohwer en Merrick Bremner het die Bain’s Whisky Ubunye-kampioenskap by die Blue Valley-gholflandgoed in Johannesburg met ses houe gewen.
Verstappen vergroot voorsprong
Charles Leclerc (Ferrari) het sy voorste wegspringplek goed gebruik om ʼn voorsprong van tien sekondes op te bou.
Reën ontwrig eendagreeks in Engeland
Die Proteas het die eerste wedstryd gewen en Engeland die tweede een.
Carlos Alcaraz nou in topvyf
Dit is sy vyfde eindstryd van die seisoen en hy het al vyf gewen.
Leclerc spring voor weg in Frankryk
Carlos Sainz sal ongelukkig heel agter wegspring as straf vir nuwe enjinonderdele wat hy ingespan het.
Els, Kingston onder voorlopers in Skotland
Ernie Els is net drie houe agter die voorlopers, Darren Clarke (-9) van Noord-Ierland en Paul Broadhurst (-9) van Engeland.
Sokker: SA vroue beste in Afrika
Wat die titel as Afrikabeker-wenners soveel meer glans gee is dat afrigter Desiree Ellis se span die gasheer, Marokko, in die eindstryd op hulle tuisveld kon klop.