Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Een dood, agt beseer in trompop botsing
’n Sesjarige kind het in ʼn kritieke toestand verkeer en moes per helikopter na die Steve Biko- akademiese hospitaal gehaas word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Nog 41 sterftes is bevestig.
Stormweer op pad
Die weerdiens waarsku inwoners om versigtig by laagliggende brûe te wees en geboue met swak infrastruktuur wat moontlik kan oorstroom.
Nat weer lei tot ongelukke op KZN-paaie
ʼn Vrou moes uit haar motor bevry word nadat sy vermoedelik beheer oor haar motor verloor en teen ʼn padversperring gebots het.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in KZN
Byna 19 000 nuwe gevalle is teen Vrydagaand aangemeld.
Kom wind, kom weer…Geloftefees gaan voort
Toegang tot die terrein en die monument is gratis.
Regering mag sê oor kerkdienste – hof
“Die hof se besluit plaas onbeperkte mag in die hande van die regering om eensydige regulatoriese besluite te neem oor enige aspek van mense se lewens.”
Verhoor begin twee jaar ná Vaalharts-moorde
Die ontbrekende DNS-uitslae wat die saak vir meer as ʼn jaar lank laat sloer het, is ook eindelik afgehandel.
Onderwys wink vir dowe graduandus
Ilze Aäron is die eerste student om deur middel van gebaretaal te studeer. Sy stel belang in navorsing oor dowe opvoeding en hoe om onderrigstyle vir dowe leerders te verbeter.
Vrou vas ná Welkom-prokureur se skietdood
Die beskuldigde was oënskynlik vervreem van die oorledene, André van den Heever, by wie sy ’n seun het.
Trok rol 50 m by afgrond af
Twee mans was in die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Gebaretaal help dowe om graad te vang
Ilze Aäron sê dit was nie maklik om die dosent én tolk se gebare dop te hou nie, maar sy het deurgedruk om haar graad in onderwys te kry.
Namibiese wedren: ‘Swoeg en sweet die moeite werd’
Die Namibiese fietswedren is die langste eenskofresies ter wêreld en deelnemers kan ook fietsry ter gedagtenis aan ʼn geliefde wat aan die dood afgestaan is.
Verligting ná kleuterskooleienaar se vonnis
“Al het die saak lank gevat, is ek bly geregtigheid het eindelik geskied. Elke keer wat ek moes teruggaan hof toe en getuig, het dit weer ou wonde oopgekrap.”
Hulp benodig met sprinkaanplaag in Oos-Kaap
Gebiede soos Aberdeen, Willowmore, Graaff-Reinet, Middelburg en Somerset-Oos word deur die sprinkaanplaag geraak.
Video: Aangerande vrou voer aan polisie gee haar koue skouer
“Kyk na my gesig. Ek is ʼn vrou. Kyk na my kop. Die polisie wil my nie help nie. Hulle wag dat ek moet doodgaan.”
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in Gauteng
Byna 14 000 nuwe gevalle is teen Maandagaand aangemeld.
Ramaphosa steeds ‘in goeie luim’
Pres. Cyril Ramaphosa was veronderstel om sy opvolgdosis van die entstof vandeesweek te ontvang.
AfriForum vandag in hof oor aandklokreël
“Die aandklokreël en ’n ses maande lange kriminele sanksie wat vir die oortreding van dié reël opgelê kan word, is irrasioneel, onwettig en ongrondwetlik.”