“Motoriste moet versigtig op die pad wees weens die stormweer wat hul sig kan belemmer.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Video: 122 kan weer sien danksy gratis operasie
“In oogheelkunde word wondere verrig met elke operasie, ten einde vir ʼn pasiënt die gawe van sig te kan gee.”
Kaapstad-marathon: Polisie verruil uniforms vir drafskoene
Die Kaapstad-marathon vind Sondag plaas, met gepaardgaande wedlope wat Saterdag plaasgevind het.
Magudumana word flou voor hofsaak
Die saak is tot 21 Februarie aanstaande jaar uitgestel wanneer die verhoor na verwagting sal begin.
SA vlag kan dalk wapper, maar probleem nog lank nie verby – DA
“Minister Kodwa het geen rede om te vier nie. Die ANC-regering het twee jaar gehad om hierdie saak te hanteer en het niks gedoen nie.”
Winde sê ‘nee’ vir referendum oor onafhanklikheid
Die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) sê hulle is teleurgesteld deur die besluit – maar nie verras nie.
All Blacks wêreld se ‘waardevolste’ rugby-handelsmerk
Nagemaakte Springbok-truie is die nasionale sportitem wat die meeste in Suid-Afrika verkoop word, veral weens beperkte voorraad – en hoë pryse – van egte Springbok-truie.
Voorgestelde waterregulasies teruggetrek
Content hosted by iono.fm Die departement van water en sanitasie het Maandag aangekondig dat hy die voorgestelde nuwe regulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande…
Spertyd verleng om skuldverligting by Eskom te kry
Altesame 136 van die 257 munisipaliteite in die land skuld Eskom sedert 31 Maart ʼn algehele bedrag van R58,5 miljard.
Voëlgriep: Pluimveevereniging pleit vir noodgoedkeuring
“Ons is onseker oor die tydlyn vir goedkeuring van die entstof en is bekommerd dat dit nog maande of selfs jare kan neem, ondanks beloftes van die regering dat die registrasie van entstowwe geprioritiseer word.”
DA pleit by Wada oor vlag, volkslied
Daar heers groot kommer dat die regering nie dié sperdatum gaan haal nie en dan sal Suid-Afrika nie toegelaat word om onder die land se vlag en met die gebruik van die volkslied aan groot byeenkomste deel te neem nie.
Delmas-vrou bly agter tralies ná man doodgery word
Samantha Gauche het na bewering vir Leon Jansen van Rensburg sowat twee weke gelede op sy kleinhoewe by Modder-Oos Boorde by Sundra doodgery.
Tot hiertoe en nie verder vir onwettige besetters, sê Stad Kaapstad
Die Stad Kaapstad het Maandag ’n aansoek by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien om ’n finale uitsettingsbevel vir verskeie besetters in die middestad te bekom.
‘Protesplakkers in reaksie op rasse-uitlatings’ – AfriForum Jeug
AfriForum Jeug het reeds verskeie briewe aan die universiteit gerig waarin die deregistrasie van die EFF se studentevereniging (EFFSC) geëis word. Die universiteit het eenvoudig geweier om daarop te reageer.
Man gee voor hy is dokter vir sosialemedia-inhoud
Verdere ondersoeke het aan die lig gebring dat die naam “dr. Sanele Zingelwa”, die naam wat Lani beweer sy regte naam is, dié van ’n tweedejaar‑ mediese intern by die Tembisa-hospitaal is.
‘Brandstigting’ reusekopseer in Vrystaat
“Ek verstaan nie hoe iemand so iets sal wil doen nie …” Boere in die Vrystaat veg ’n bittere stryd om brande in die gebied te verhoed en te bestry – teen groot en dikwels gevaarlike koste vir hulself.
Onwettige immigrasie geldige ‘rede tot kommer’ – Ramaphosa
Die nuutgestigte Grensbestuursowerheid het die taak om te verseker dat Suid-Afrika se immigrasiewette toegepas word, asook dat die grense behoorlik beskerm en hawens doeltreffend bestuur word.
Eers hittegolf; nou waarsku weerdiens teen storms, brande
Die weerdiens het ʼn geel vlak 2-waarskuwing vir Maandag uitgereik teen erge donderstorms in die oostelike dele van die Vrystaat en die sentrale en suidoostelike dele van Noordwes.
Voëlgriep tref Gauteng swaarste
Meer as 3,8 miljoen hoenders is in Gauteng alleen van kant gemaak weens die voëlgriep-uitbreking.
Vrae oor parlementêre sekretaris se R4 miljoen-salaris
Die DA sê sou die pos openlik geadverteer word sonder enige verdagte transaksies, kon die parlement ʼn groter poel kandidate gelok het. Om die salaris drie maande ná die aanstelling te verhoog, dui daarop dat dit ʼn ooreenkoms was wat die parlement moontlik mislei het.