Die Garsfontein-reservoir is tans 25% vol en bedien byna 40% van die stad, waaronder die Menlyn-gebied.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Nuwe Jhb-burgemeester wil ‘stad herbou’
Thapelo Amad is die eerste Moslem wat tot burgemeester in die land verkies word en hy het in sy toespraak gesê dat “geskiedenis gemaak is”.
Tropiese storm steeds aktief in Mosambiekse kanaal
“Volgens huidige weervoorspellingmodelle kan die weerdiens met vertroue verklaar dat die stelsel Suid-Afrika nie direk sal beïnvloed nie.”
‘Asseblief, skrap BTW op sekere hoenderprodukte’
Die koste van pluimveeproduksie oorskry tans die prys waarteen hoendervleis verkoop word.
Hiér kan Pta-inwoners wateronderbrekings ervaar
Dele in die ooste en weste van Pretoria sit tans sonder water.
Nuwe Jhb-burgemeester verkies
Thapelo Amad van die Al Jama-ah-party het met 138 stemme gewen.
David Mabuza lig Ramaphosa in van bedanking
David Mabuza se bedanking as adjunkpresident is om plek te maak vir die nuutverkose adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile.
N1 oop ná busongeluk
Net drie van die 70 passasiers het geringe beserings opgedoen.
Beurtkrag afgeskaal
Fase 4 geld tans en sal tot Saterdag om 05:00 duur.
Wes-Kaapse skole afgelope vakansie kwaai geplunder
Nie eens ʼn omheining, veiligheidswagte en kameras was genoeg om misdadigers te stuit wat byna 50 Wes-Kaapse skole die afgelope vakansie geplunder het nie. Enigiets van toiletpapier tot waterpype is verniel of weggedra.
Vakbond bekommerd oor ‘beleërde polisie’
ʼn Gebrek aan hulpbronne maak dit vir toegewyde polisiebeamptes al hoe moeiliker om hul werk te doen.
SA ekonomie ‘na aan breekpunt’
“Die eerste helfte van die jaar gaan egter taai wees vir die eiendomsbedryf.”
Polisiekonstabel vas wat glo haar seun misbruik
Die polisiekonstabel is in hegtenis geneem kort nadat ʼn video van die beweerde misbruik aan die lig gekom het.
Moontlik slegte nuus oor petrolprys
ʼn Moontlike rentekoersverhoging, ʼn styging in kragtariewe en nou ook ʼn moontlike styging in die prys van brandstof voorspel taai tye vir Suid-Afrikaanse verbruikers.
Boer glo met asbak, biltongsnyer aangerand
Die aanvaller (50) is ʼn dag later in hegtenis geneem danksy inwoners wat die aanvaller met ʼn bebloede denimbroek langs die pad gewaar het.
SA sit in donker terwyl Eskom karring met rasteikens – Solidariteit
“Eskom behoort nou net op een ding te fokus – en dit is nie ras nie, maar krag. Suid-Afrikaners benodig nie rasseteikens nie, maar lig in hul huise en krag vir hul besighede,” sê Dirk Hermann.
Beurtkrag gaan suikerbedryf miljoene kos
Produsente sal na verwagting vanjaar meer as R189 miljoen se bykomende energiekoste aangaan weens die ontwrigting van besproeiingskedules as gevolg van beurtkrag.
Brandbestryders spook met Rooiberg-brand
Die brand het verlede Dinsdag vermoedelik weens weerlig in ontoeganklike terrein ontstaan.
Een vas, twee vlug ná Witbank-sakeroof
Die verdagtes het daarin geslaag om te ontsnap, waarna een op pad na die wegkommotor aangekeer is.
Fase 4 en 5 vir res van week
Fase 5 sal Donderdagoggend om 05:00 inskop en tot Saterdag om 05:00 voortduur.