Een van die twee verdagtes wat in verband met die koperdiefstal in hegtenis geneem is, is ’n skrootmetaalhandelaar in Kimberley.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Tshwane wil kragskuld betaal (maar Eskom verwerp sy voorstelle)
Die Tshwane-metroraad sê sy finansiële span betrek Eskom deurentyd oor ʼn betalingsplan om sy agterstallige kragskuld van R1,4 miljard te vereffen.
Foto’s: Betogers vaar strate in oor beurtkrag
Soos ʼn see van blou het honderde DA-lede Woensdag die strate van Johannesburg ingevaar en na die hoofkantoor van die ANC opgeruk om teen die voortdurende beurtkrag te betoog.
Video: Emfuleni-raadsaal geplunder oor onbetaalde salarisse
“Staaltafels, stoele en spieëls is in stukke gebreek en ysternaamplaatjies vernietig. Die deure van die raadsaal wat sowat 80 jaar oud is, is uit hul skarniere gebreek.”
Tshwane se kragskuld knou Eskom
“Eskom het nie die finansiële vermoë om die metroraad se bedrywighede te finansier nie en het ’n beroep op die raad gedoen om sy elektrisiteitsrekening te betaal.”
Peuter verdrink: “Die Here wou Sy engeltjie terughê”
Dit bly vir die ouerpaar ’n raaisel hoe Bella-Ame ongesiens in die dam beland het, wat omhein en agter ’n toe hek is.
Vrou verdwyn by Kampsbaai
ʼn Strandhanddoek, ʼn rok, ʼn sak met persoonlike besittings en ʼn hoed wat vermoedelik aan die vrou behoort, is op die strand gekry.
Pa verdrink in vakansieoord se swembad
“Die geregtelike doodsondersoek moet meer duidelikheid oor die voorval gee.”
Stappers van verskeie bergreekse gered
Wildernis-soek-en-redding (WSAR) se spanne het in Januarie reeds op 33 voorvalle gereageer, wat aansienlik meer is as vorige jare.
Ouers platgeslaan ná broers verongeluk
“Ons is vandag en elke dag jaloers op die engele omdat ons kinders by hulle is en nie meer by ons nie.”
Stropers kry 18 jaar agter tralies
Veldwagters het op 21 September die twee stropers met vars renosterhorings in die Krugerwildtuin betrap.
Permanente beurtkrag: ‘Regering het gejok’
Volgens die DA, Action SA en die VF Plus het Eskom en die regering geen greep op die land se kragkrisis nie.
Waterbeperkings wink (weer) vir Tshwane
Die Tshwane-metroraad doen ʼn beroep op inwoners om hul waterverbruik drasties te beperk om te verhoed dat waterbeperkings ingestel word.
Boewe teiken jonges wat aanlyn taxidienste gebruik
Verskeie voorvalle van mense wat ʼn aanlyn taxi bestel en dan onder rowers deurgeloop het, is die afgelope ruk in Pretoria aangemeld.
Video: Blinkoog matrieks opgewonde oor toekoms
“Ek het heelaand wakker gelê en gestres oor my punte, maar is dankbaar dat ek die onderskeidings behaal het waarvoor ek gehoop het.”
Slaagsyfer bo 80% – Matrieks doen dit weer!
“Dié matriekklas het ondanks talle uitdagings soos die Covid-19-pandemie, aanhoudende beurtkrag en sporadiese diensleweringsbetogings, veerkragtigheid en vasbeslotenheid getoon.”
Solidariteit beteken hofstukke oor private opwekking
“Eskom sal altyd deel wees van Suid-Afrika se kragaanbod, maar die aandeel van die private sektor in kragvoorsiening sal drasties moet vergroot om volhoubare kragvoorsiening te verseker.”
Lokval gestel vir twee met olifanttande
Jan Marthinus Blomerus (44) en Susan Carol Blomerus (43) is Donderdag op borgtog van R1 500 elk vrygelaat.
Aanvalle op gesondheidswerkers ‘ongevraag’
In die mees onlangse voorval is ’n gesondheidsinspekteur Donderdag op pad na die Monyane-kliniek in Nkandla voorgekeer en die inspekteur is deur woedende betogers aangehou.
Verdagte opgespoor ná moord by gastehuis
Gertjie Bothma is Vrydagaand in die middedorp van Carletonville opgespoor.