André Pienaar, wat vyf jaar tronk toe gestuur is vir openbare geweld tydens die Brendin Horner-moordsaak, se een tand is glo uitgeslaan en sy lip is stukkend.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Polisie slaan toe op wapenhandel in Alexandra
Daar is ook vasgestel dat die verdagtes al voorheen vasgetrek is vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
Neef kry twee keer lewenslank vir moord op student
Tydens die verhoor het die beskuldigdes teen mekaar gedraai en die grusame besonderhede onthul van wat op die dag van die misdaad gebeur het.
Bykomende veiligheid by Numbi-hek aangebring
“Ons hoop ons kan toeriste met die bykomende veiligheidsmaatreëls veiliger laat voel om die pad te gebruik. Dit is tog die lekkerste pad om na die wildtuin toe te ry.”
FYN-proewer-restaurant in Kaap een van wêreld se beste
The World’s 50 Best Restaurants se ranglys is Maandag bekendgemaak en FYN is 37ste op dié lys. Lees hier wie nog die lys gehaal het.
Vermoorde Bfn-man was Comrades-atleet
“Ons groet jou nou. Jy het jou reis met grasie gehardloop,” skryf vriende van die vermoorde Moeketsi Selemela.
NG kerk se verlore troffel dekades later aanlyn opgespoor
Dié troffel is in 1904 gebruik om die hoeksteen van die NG kerkgebou in te messel, maar het met die verloop van jare verlore geraak.
Kabeldiewe slaan 20 keer toe in Jhb
Van die verdagtes is vermoedelik deel van ’n groep wat kabels steel en dan onwettig elektrisiteit aan inwoners van nabygeleë informele nedersettings verkoop.
Man pleit skuldig ná Covid-19-bedrog
Daar word beweer dat die aansoek suksesvol verwerk en ’n bedrag van ongeveer R10 miljoen in die maatskappy se rekening inbetaal is.
Vier dood ná skietery in VSA-winkelsentrum
’n “Verdagte rugsak” is in die winkelsentrum se badkamer gevind en die bom-ondersoekspan is ontbied.
Kommer oor ‘slagting’ op KZN-paaie
Altesaam 18 mense het Saterdagaand in twee afsonderlike ongelukke in KwaZulu-Natal omgekom.
Broer trek self suster se aanvaller vas
Rhyno Lombaard het dadelik begin ondersoek instel nadat hy die nuus ontvang het dat sy suster, Beminde Jacobs, op ʼn plaas buite Trompsburg in die Vrystaat aangeval is.
Vermoorde onderwyser se vriend aangekeer
Die onderwyser het die dag van haar moord na ’n vriend se huis gegaan en nooit weer teruggekeer nie.
Vyfjarige skiet broer dood
Volgens statistieke word 321 mense daagliks in die Verenigde State geskiet, van wie 111 noodlottige beseer word.
Bfn-man glo ontvoer, vermoor
“Die man is gedwing om in sy voertuig te klim. Sy hande en voete is ook vasgebind en die verdagtes het ’n plastieksak oor sy kop getrek.”
Vyf sterf in huisbrand
Drie van die vyf gesinslede was kinders.
Ivana Trump se dood was glo ʼn ongeluk
Sy is op die toneel dood verklaar en die polisie het bevestig geen vuilspel word vermoed nie.
Vyf in Khayelitsha doodgeskiet
Daar is ’n vermoede dat die twee aanvalle moontlik met die dwelmhandel verbind word, maar dit sal deur verdere ondersoeke bevestig moet word.
Duarte was vurige stem vir vroue, onderdruktes
“Dit is moeilik om die ANC sonder ons geliefde adjunk-sekretaris-generaal voor te stel. Dit is hartseer om te dink dat ons nooit weer haar stem en haar gelag in die gange van Luthuli-huis sal hoor nie.”
Britse vrou se oorskot ontbind in huis
Die vrou se oorskot is eers twee jaar ná haar dood gevind.