Die oortreder het boonop die bestuur van die restaurant probeer afpers met ʼn video wat hy van die voorval geneem het.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Gesin in huis aangehou, pa vermoor
Die verdagtes het die man se liggaam daarna glo in ’n nabygeleë rondawel gesleep en die gebou aan die brand gesteek. Hulle het daarna van die toneel gevlug.
Mallemeule-ongeluk: ‘Seun was te swaar’
Tyre Sampson is dieselfde aand by twee ander malemeulens weggewys, omdat hy te swaar is.
Ramptoestand dalk volgende week opgehef
Die publiek het 48 uur om kommentaar op die jongste voorgestelde Covid-19-regulasies is in die Staatskoerant te lewer.
Berugte R30 in Vrystaat gesluit
Dié berugte “pad van die dood” het sedert die begin van die jaar reeds die lewe van minstens 15 mense geëis. Die pad verspoel ook gereeld tydens die reënseisoen.
Brand in Jhb-tonnel geblus, herstel begin
City Power se spanne kon Dinsdag in die tonnels inbeweeg nadat die brand geblus is.
Natter herfs, vroeë winter verwag
Bogemiddelde maksimum temperature word ook vir dele van die land vir die komende winter voorspel.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 6%
Suid-Afrika het teen Dinsdagaand altesaam 3 715 390 bevestigde Covid-19-gevalle gehad en 1 557 nuwe gevalle is aangemeld. Die jongste positiwiteitskoers is 6%. Nog ses sterftes…
Baba ook dood in kop-teen-kop-botsing
ʼn 13-jarige seun en ʼn vrou het ook in die ongeluk op die R39 omgekom.
‘Wedloop teen tyd’ vir baba met seldsame siekte
Baba Novah is in Januarie met ʼn seldsame genetiese toestand gediagnoseer en kan slegs met ʼn multimiljoenrandse middel uit Amerika gehelp word.
Nog ’n Clifton-strand gesluit
Die Stad Kaapstad waarsku inwoners dat die herstelwerk – wat sedert Sondag aan die gang is – ʼn geraas kan veroorsaak.
Bestuurder in swembad ná motor deur muur bars
Geen saak van roekelose of dronkbestuur is aanhangig gemaak nie.
Twee op Instagram uit duisende rande bedrieg
Volgens die private ondersoeker Mike Bolhuis het dié soort bedrog die afgelope twee jaar eksponensieel toegeneem.
Clifton-strand weer oop
ʼn Onklaar rioolpomp het daartoe gelei dat afvalwater op die strand opdam.
Talle vrae ná seun van pretpark-mallemeule afval
Die gesin se prokureur ondersoek nalatigheid aan die pretpark se kant wat daartoe kon bydra dat Tyre uit die mallemeule se stoel geval het.
Rowers ná jaagtog, skietery vasgetrek
Twee verdagtes is dood nadat sekuriteit- en polisielede die voertuig in ʼn hoëspoed jaagtog agterna gesit en ʼn skietgeveg uitgebreek het.
Tradisionele warmte in die hartjie van Stellenbosch
In Dorpstraat, tussen die welige akkerbome wat oortrek is met groen blare, staan die vierster-Eendracht-hotel in sy volle glorie.
Dié student ken die krag van gebed
“Ek het voor my eerste operasie – toe hulle my linkernier verwyder het – ʼn visie van engele om my bed gehad. Ek het toe vrede gehad en my vrese in die Here se hande gelaat.”
Boekhouer steel derduisende by universiteit
“Geld is onwettig in bedrieglike begunstigdes se rekeninge betaal vir die beskuldigde se persoonlike gebruik.”
Man wat dakloses help, erg aangerand
Die barmhartige samaritaan is twee dae lank sonder kos of water gelos, voordat ʼn familielid op hom afgekom het.