Die hofsaak sal beslis of privaat godsdienstige skole van leerders en ouers kan vereis om hul gedragskodes na te kom en aan die skool se godsdiensbeleide en -reëls te voldoen.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Pa steeds in erge pyn ná slangbyt
Willem van der Merwe sal binnekort geopereer word om plastiese chirurgie aan sy been te ondergaan.
Verhoor begin jare ná Dendron-plaasaanval
Een van die verdagtes is die seun van die slagoffers se huiswerker.
Monument spog met bekende kunstenaar se beelde
Hennie Potgieter het onder meer die beeld, Saaier en Maaier, by die Willem Prinsloo-museum, asook die Meisieskool Oranje se beeld gemaak.
Geliefde barbier sterf
Bekende name soos Kobus Wiese, Frank Opperman, Neels van Jaarsveld en Lochner de Kock het gereeld op Fred Moss se barbierstoel gesit.
Pa doodgeskiet ná motor sonder petrol staan
Die gesin was op pad huis toe ná hulle skoolklere vir hul tienerseun gaan koop het.
Bejaarde, twee wagte beroof in plaasaanvalle
Die bejaarde vrou is buite haar slaapkamer deur ʼn aanvaller gekonfronteer en daarna beroof.
Zondo kap Sisulu oor meningstuk
Zondo het Sisulu se mening as ‘ongegrond’ beskryf en gesê dit is heeltemal ‘ongevraagd’.
Tuinroete tevrede oor besige feesgety
Altesaam 38 motorongelukke is op die Tuinroete aangemeld terwyl daar 20 mense byna verdrink het.
Reaksiebeampte in voertuig beroof
Een verdagte was glo gewapen en het die beampte opdrag gegee om sy dienspistool en ʼn spaar magasyn te oorhandig.
Capitec se finansiële hoof tree uit
André du Plessis was in 2000 ʼn medestigter van die bank.
Mans ná ses ure uit stormsee gered
“Ons het begin beelde sien. Enige voorwerp in die verte het soos ʼn boot begin lyk. Ons het aan elke greintjie hoop probeer vashou.”
Beloning vir inligting oor treinvandalisme
Die herstelkoste van die trein beloop na raming R20 000.
Matrikulant verdrink toe hy boetie red
Brendon Ferreira se onderwysers beskryf hom as ’n seun met goeie maniere en ’n sagte hart.
Pa erg siek maande ná slangbyt
Willem van der Merwe het in November die gebruik van sy voet verloor nadat hy deur ʼn pofadder gepik is.
Kraaie gaap dié week in Kaap
Reën word nog tot Dinsdag in dele van die drie Kaapprovinsies verwag.
Branderplankryer sterf in haai-aanval
Volgens die owerhede was dit waarskynlik ʼn grootwithaai.
Limpopo-ongeluk eis vier
Die R71 is tans vir verkeer gesluit.
Man soek wat glo vrou doodskiet
Gemeenskapslede het die vrou in die huis in ʼn plas bloed aangetref.
Oos-Kaap verwelkom 240 babas op Kersdag
Die provinsie is 129 dogtertjies en 111 seuntjies ryker.