Wie gaan dié motortjies bestuur – maar terselfdertyd enorme dekking genereer? Die media!
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Spirit of Amarok sorg weer vir hope pret
Teen middagete het ons gelykop met ʼn ander span gestaan vir die eerste plek. Die enorme tegniese rondte het egter ons planne vir algehele oorwinning in die wiele gery.
C-klas nie net ʼn mooi gesiggie
Maroela Media het die Mercedes-Benz C-klas se C220d en C200 vergelyk en besluit watter een is beter.
Polo Perfek
Die kombinasie van gemak, gereedskap en kalibrasie maak die Polo perfek. Veral teen R350 000.
Opel se Mokka uiters modieus
Die mode is nie beperk tot die buitekant van die motor nie, maar die binneruim is ook baie luuks én goed toegerus.
Die baas se eie werkesel
Die ontwerp van die Navara is pure werkperd. Twee sitplekke en ʼn reuselaaibak.
‘Car S.O.S.’ terug op kassie
Vir motorentoesiaste is daar min dinge so mooi as ʼn ou motor wat tot sy eertydse glorie herstel word.
Mercedes-Benz se baba-G
Dis ʼn pragtige motor én prakties. Dit is duur, maar dit bly ʼn Mercedes.
Minder geld maar steeds pure GTI
Die Polo GTI is joune vir R200 000 minder as die Golf GTI… en dit vir ʼn steeds egte GTI.
Koebaai Stormtrak, ons sal jou mis
Ford het vir ons ’n Ranger Stormtrak vir ses maande geleen en ons het in dié tyd meer as 16 000 km met hom afgelê.
ʼn Verfrissende B-sportnuts
Nog ʼn segment waar dit voel asof daar weekliks nuwe mededingers bekendgestel word, is die B-sportnutssegment. Nou het ons Citroën se C3 Aircross.
Isuzu wys uiteindelik nuwe D-Max
Daar is ʼn magdom modelle, so ʼn mens kan besluit presies wat jy nodig het, en wat jou sak pas.
GTI in Hyundai se visier
Volkswagen se Golf GTI is waarskynlik ʼn segmentleier hier en die i30N het hom stip in sy visier.
Die oorspronklike C-sportnuts?
Die C-sportnutssegment bars uit sy nate met mededingers om elke draai, maar die Forester staan sterk.
Toyota, VW, weer ‘tops’ in Maart
Volgens Naamsa, oftewel die Motorvervoer-sakeraad, het alle segmente in die motorbedryf in Maart 2022 positiewe jaar-tot-jaar-groei getoon.
VW se jongste veeldoelvoertuig
Hierdie is nou die vyfde generasie van die buksie. Daar is sedert 1979 meer as drie miljoen Caddys wêreldwyd gebou.
Krag is nie alles
Dit is ʼn redelike groot sportnutsvoertuig, maar agter die stuur voel dit meer soos ’n sportmotor as ʼn lomp sportnuts.
Volvo swig voor politieke druk
Dis ʼn pragtige motor met ʼn elegante ontwerp, sewe sitplekke en ʼn fantastiese, luukse binneruim en afwerking, maar hy is bitter swaar op petrol.
Lexus se intreemodel kry ʼn pragbaadjie
Die UX is ook nie net ʼn mooi rooi baadjie met uiters modieuse lyne nie. Onder die vel is daar gevorderde tegnologiese kenmerke.
Lelike eendjie word mooi én prakties
Hyundai se splinternuwe Grand Creta het gou my oog gevang.