Die H6 is weereens, soos met die Jolion, ʼn enorme tree vorentoe vir die handelsmerk, maar is dit genoeg as ʼn mens die stywer prys in ag neem?
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Lekker verjaar, ou grote
Die Toyota Land Cruiser 79 4.5 V8‑enkel- en dubbelkajuit het nou ʼn 70ste herdenkingsmodel bygekry.
Kyalami-9-uur-uithouren bekoor
Die laaste ronde van die 2021-seisoen het begin met drie spanne wat almal nog om die titel geveg het.
Foto’s: Nuwe Range Rover onthul
Die nuwe Range Rover bied 19 modelle om van te kies met drie enjinopsies.
In ʼn Raptor deur Lesotho
Tussen die grens, Butha-Buthe, die Mafika Lisiu-pas en Katsedam maak die hemel se sluise oop.
Motorverkope spring teen ʼn stink spoed weg in 2022
Toyota het koning gekraai gevolg deur Volkswagen.
Landy se nuwe Discovery uiters luuks
Dit is op die pad waar die samehorigheid van die Discovery mens uitboul.
Wie gaan dié naweek op Kyalami die kroon span?
Plaaslike inskrywings gee ʼn lekker geur aan vanjaar se Kyalami-9-uur-uithouren.
Kia kry ʼn sitplek aan die tafel met nuwe Sorento
Die materiale en funksionaliteit van die vorige Sorento het nie vir my in die betrokke prysklas gepas nie, maar met die nuwe Sorento is dit beslis nie die geval nie.
Kyalami se 9-uur-uithouren gaan voort
Die Kyalami‑9-uur-uithouren wat wêreldwyd bekend is, is einde verlede jaar weens die Covid-19-pandemie en gevolglike reisverbod op Suid-Afrika uitgestel.
Mazda se BT-50 mis plek-plek die merk
Die Mazda is weens sy tekortkominge eenvoudig ook te duur.
Hier word motorversamelaars se drome ʼn werklikheid
Dié fabriek bou ʼn paar ongelooflik pragtige rygoed soos die Shelby Cobra’s.
Dié Kia-wa ʼn ware gesinsbus
Dit is ʼn sewesitplek-gesinsvoertuig wat elke luuksheid bied.
Bakkie-oorlog: Word die Triton onderskat?
Mitsibushi se Triton is een van die bakkies wat aan die agterspeen suig wanneer dit kom by gewildheid en verkope. Met bakkies se pryse wat die hoogte ingeskiet het, begin die Triton voorwaar soos ʼn winskoop lyk, skryf Brendon Staniforth.
Die lekkerste een in die T-Cross-reeks?
Dit is bitter maklik om dié spesifieke T-Cross op te som. Hy is dalk die intreemodel in die reeks, maar verreweg die lekkerste.
Ineos se Grenadier vind rigting in SA
Ons het pas die geleentheid gekry om ’n passasier te wees in twee van die Ineos Grenadier se voorproduksie-toetseenhede.
Sewesitplek-sportnutse – watter een is beter?
Ons het ʼn geruime tyd terug twee sportnutsvoertuie uitgetoets: Hyundai se Santa Fe en Ford se Everest Sport.
Dís nie hoe ons Chery ken…
Dit is ʼn indrukwekkende verbetering op die Cherys wat ons in SA ken. Die voertuig bied sterk waarde, maar die segment is taai.
Haval se Jolion beïndruk, maar…
Die Jolion is gewis nie ʼn slegte kar nie, maar teen daardie prys verwag ek ʼn meer afgeronde pakket.
Hoe sleep ʼn Cruiser werklik?
Die Land Cruiser 300 is beslis die beste sportnutsvoertuig waarmee ek al my karavaan gesleep het – saam met Land Rover se Defender.