Groot opwinding heers reeds oor die splinternuwe Ford Ranger.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Lexus se gewildste model – vanselfsprekend
Dit is nie moeilik om te verstaan hoekom die ES Lexus se topverkoper is nie.
Is nuwe MU-X kompetisie vir Fortuner?
Die pryse en spesifikasies vir Isuzu se nuwe MU-X is bekend gemaak.
Padlangs met Ford se allesdoener
Ons roete het oor 1 200 km gestrek – van die Kaapstad Internasionale Lughawe tot by die Wijnland Auto Museum.
Padlangs met die Jimny: die Karoo, die Kalahari, riviere en die see
Die uitnodiging was duidelik. Van Donderdag tot Sondag – ʼn Suzuki Safari.
Hyundai se nuwe bus is hier
Die ontwerp is nie net puik aan die buitekant nie maar ook in die binneruim. Op die pad is die Staria voorwaar ʼn belewenis.
Goeie nuus vir Suzuki se Jimny
Die Suzuki Jimny was vir die afgelope drie jaar uiters gewild met waglyste regoor die wêreld wat selfs jare lank geword het.
Is dit SA se nuwe gewildste motor?
Hierdie motor gaan soos soetkoek verkoop en sal kan meeding om die topverkoper-passasiersvoertuig in die land te word.
Motorbedryf bly SA se reddingsboei
Die mark spring sterk terug en dit wil lyk of ons die vooruitskatting van amper 500 000 verkoopte eenhede sal haal.
Volkswagen se perfekte gesinsbuks?
Dié Tiguan is beslis mooier as sy voorganger en die ritgehalte en padhouvermoë is uiters indrukwekkend.
ʼn Presidensiële pluimpie vir Toyota
Toyota het Dinsdag amptelik sy eerste plaaslik vervaardigde hibriede motor, die Toyota Corolla Cross, van die produksiebaan by die Prospecton-aanleg in Durban laat rol.
Chery beïndruk met eerste nuwe motor in SA
Dié B-segment-sportnutsvoertuig is Chery se eerste model vir sy terugkeer na Suid-Afrika.
Grondpadvreter van formaat
Ford het pas sy Ranger Raptor SE bekend gestel.
Die goedkoopste dubbelkajuit?
Is daar ʼn lekker dubbelkajuitbakkie beskikbaar wat meer in Jan Alleman se prysklas val?
Blitsige BMW, sedan of koepee?
Albei voertuie het identiese dryfstelsels en word aangedryf deur ʼn turboaangejaagde 3.0 inlyn-sessilinder wat 375 kW en 650 Nm bied.
Selfde prys, uiteenlopende voertuie
Mercedes-Benz het twee asemrowende voertuie in sy arsenaal. Albei is sportnutsvoertuie, maar albei het hul eie unieke benadering.
Ford trek sy sokkies op
Die Ford Ranger het in 2008 begin met gemiddeld 400 probleme per duisend voertuie maar die afgelope paar maande is dit tussen 11 en 16 foute per 1 000.
‘La’t wiel’ haal goue mylpaal
Hannes Visser en Waldo van der Waal, die aanbieders van La’t wiel, sal voor die einde van vanjaar met 25 seisoene en 500 episodes van die gewilde Afrikaanse motorprogram spog.
Video: Toyota se Corolla Cross gou hier
Toyota het ons onlangs genooi om die nuwe Toyota Corolla Cross te aanskou. Dié kompakte sportnuts word vroeg in November in Suid-Afrika bekend gestel.
Die beste 911 in die reeks?
Dit is bitter maklik om die GTS op te som. Dit is waarskynlik die beste 911 in die reeks, en nog ʼn treetjie vooruit vir 911.