Die F-Pace lyk nou voorwaar pragtig met sy allernuutste opknapping. Jaguar se enjins is puik, en die nuwe tegnologie indrukwekkend.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Bezuidenhout breek eie rekord by Simola Hillclimb
Die twee vinnigste renjaers in die 2019-kompetisie was vanjaar wéér die vinnigste in hul onderskeie klasse.
‘King of the Hill’ begin vandag by Simola
Die Simola Hillclimb is aan die gang en ʼn reuseverskeidenheid van motors, van Mini’s tot renmotors, neem deel aan die aksie.
Hoekom is ons só lief vir ʼn V8?
Soos ek met die ’Stang huis toe ry en in my woonbuurt inbeweeg, begin die koppe draai.
2021 se Simola Hillclimb is onderweg!
Suzuki neem ook deel met sy spiksplinternuwe 2021 Suzuki Hyabusa, die enigste een in die land. Hulle vertrou vir AJ Venter met die sleutels.
GR Yaris: Bitter mooi en aan die brand
Die GR Yaris spog met 154 kW en kan van 0 tot 100 km/h in 5,5 sekondes.
Japanse gasvryheid, komplimente van die Lexus
Dit is pragtig, uiters luuks met elke denkbare funksie, en die enjin is lekker sterk.
Die goudstandaard
Wanneer dit by die perfekte, warm luikrug kom, is daar ʼn goudstandaard. Dit is die Volkswagen Golf GTI.
’n Onderskatte klein juweeltjie
Die pragtige klein Fiat 500 is al ʼn klompie jare in Suid-Afrika beskikbaar maar daar is egter nou vier spesifikasievlakke om van te kies.
Chery weer op pad na SA
Daar is in die volgende 18 maande drie modelle na Suid-Afrika op pad.
Is dié BMW beter as ʼn Golf GTI?
BMW het nou van ʼn afstand gekyk – en besluit, hoekom kan hulle nie ʼn stukkie van VW se koek steel nie?
Nuwe 2.8-Fortuner sleep ʼn hond uit ʼn bos!
Is Toyota se Fortuner dan die perfekte sleepvoertuig? Seker nie perfek nie, maar bitter naby.
Uniek en met ʼn plaaslike geur
Land Rover Suid-Afrika het 27 pasgemaakte Range Rover Sport SVR’s na Suid-Afrika ingevoer. Die 27 nuwe Range Rovers kom in agt spesiaal geformuleerde kleure waaraan Suid-Afrikaans geïnspireerde titels toegeken is.
Vinnigste vierdeurmotors óóit!?
ʼn Mens kan maklik redeneer dat BMW se M5 en AMG se E-klas twee voertuie is wat die rewolusie van die Duitse über-sedanmotor begin het.
‘Perfekte storm’ het groot impak op motorbedryf
Dit sluit in die wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies, die kuberaanval op Transnet se hawens, die onluste in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng én die herinstelling van die vlak 4‑inperking.
Hart van ʼn leeu
Met die eerste oogopslag lyk die X-Line geensins soos ʼn begrotingsbuksie nie. Dis ʼn mooi, stylvolle klein luikrug.
Porsche, Audi en Mitsubishi stel nuwe modelle bekend
Mitsubishi het sy Eclipse Cross opgeknap, Audi het ‘n nuwe A3 en Porsche het pas sy sportiefste Macan bekendgestel.
Die haan tussen die henne
Die IS300h F-Sport is mooi, maar met bultende spiere en aggressie – nie sagte lyne en lipstiffie nie.
Wind in die hare
Soos met die koepee is die afslaandakweergawe van die E-klas uiters elegant.
Só lyk nuwe Mazda BT-50 se prys
Mazda se nuwe BT-50-bakkie is nou by handelaars beskikbaar.