Dit is ʼn voertuig van uitmuntende gehalte wat plaaslik vervaardig word, en tussen sy mededingers puik geprys.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Goedkoop nie altyd duurkoop
Toyota het die SRX se spesifikasievlak is effens gelig en hy staan nou bekend as die Hilux Raider.
Kos dié motortjie regtig net R150 per maand?
Die Bajaj Qute, ʼn piepklein motortjie, is besig om ʼn groot opskudding te veroorsaak.
Die vinnigste Porsche 911 óóit
Van 0-100 km/h in 2,8 sekondes.
Peugeot se 3008 kry lyf
Op die pad is die Peugeot 3008 voorwaar ʼn luukse ervaring – van die puik binneruim tot die lekker sterk enjin en die gladde ratkas.
Nie verniet Suzuki se topverkoper
Met dié opknapping is Suzuki weer op koers.
Jan Alleman se motor
ʼn Groot gedeelte van die publiek soek ʼn doodgewone luikrug, met voldoende spasie, ʼn billike enjin, goeie brandstofverbruik en ʼn outomatiese ratkas.
Blitsige Beemer beïndruk
Die M2 CS is ʼn kompakte tweedeur-vuurwa.
Dié trokkie kan werk
Die JAC X200 is ʼn 1,5 ton-bakkie met ʼn valkantbak.
Ford Ranger Thunder ʼn MacGyver-mes
Daar het nou al klomp mense die Ranger onder hande gehad, en hulle kan nie ophou kommentaar lewer oor hoe luuks die bakkie is nie – ook die gehalte aan die binneruim, hoe stil dit is in die kajuit en die uitstekende bougehalte.
Welkom terug, Audi
Ek het nog altyd gesê in die sportsegment is daar BMW M-liefhebbers, diegene wat AMG’s verkies – en dan Audi RS-mense. Daar is goeie nuus vir laasgenoemde.
Dís mos nou ʼn Cruiser
Ek kan aan geen rede dink hoekom ʼn mens nie na ʼn Prado moet kyk indien jy in die mark is vir dié tipe voertuig nie.
ʼn Kombi sonder fieterjasies
Dié bus is werklik alles wat ʼn mens benodig om ʼn gesin van agt te vervoer en daar is geen onnodige tierlantyntjies wat die prys onnodig opjaag nie.
Dís mos ’n luukse sedanmotor
Indien jy in die mark is vir ʼn luukse sedanmotor, moet beslis nie die Lexus miskyk nie.
ʼn Petrolkop-paradys?
BMW het sy nuwe G80 M3 en M4 bekend gestel.
Grand i10 ding mee met sterk kompetisie
Dit is maklik om die Grand i10 op te som. Dit is moontlik ʼn oulike opsie, maar die kompetisie in dié segment is rateltaai.
BMW se 8-reeks: Duur maar pure vuur
Die M8-reeks sit boaan die BMW-troon.
Hier’s die rede waarom sedans verdwyn
Die Honda Ballade word hier met die Renault Duster vergelyk.
Toyota se nuwe Cruiser het Suzuki-DNS
Die buksie ry lekker, bied goeie spasie en Toyota-gemoedsrus teen ʼn fantastiese prys.
Só lyk Opel se nuwe Corsa
Die Corsa is ʼn B-segment-luikrug want in dieselfde kryt boks as Volkswagen se Polo en Ford se Fiesta.