Op die pad is dit vinnig duidelik dat die Ranger ʼn lekker reismaat gaan wees.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Padlangs: Berge en grasgroen velde…
Die doel van die ekspedisie was om meer tyd met die Land Rover Defender deur te bring, grootliks op grondpaaie – en om saam met Kingsley Holgate en sy span kos by twee minderbevoorregte skole uit te deel.
BMW 4-reeks: skoonheid of ondier?
Daar is by die internasionale bekendstelling behoorlik op sosiale media uitgevaar oor hoe lelik die voertuig is. Brendon Staniforth gee sy indrukke.
Dié motors het in 2020 bo die res uitgetroon
Met al sy uitdagings het 2020 steeds fantastiese rygenot opgelewer.
Die blitsigste blitsbuks in Suid-Afrika
Op die pad is dit verbasend hoe gemaklik albei voertuie is.
Gaan doen gerus gevorderde bestuurkursus
As mense my vra of hulle só ʼn kursus moet bywoon, is my antwoord altyd: Absoluut.
Kommer oor veiligheid van intreevlakmotors
Botsingtoetse word gedoen op intreevlakvoertuie wat in Suid-Afrika beskikbaar is.
Toyota se goedkoopste buksie nou in SA
Dié nuweling is die Toyota Agya.
Nissan wys beperkte weergawe van Qashqai
Dit is ʼn billike gesinsbuksie as verrigting nié vir jou belangrik is nie – maar sy prys is wild.
Audi verfris sy Q7
Daar is ʼn paar kenmerke wat vir my belangrik is in dié segment: ʼn Opsionele derde ry sitplekke, ʼn sessilinder-dieselweergawe, vierwielaandrywing en lieflike ritgehalte. Die Audi Q7 merk al die boksies af.
Mini se nuwe Countryman gaan op reis
Dit is gesinsbuksies vir dié wat lief is vir die handelsmerk, maar meer ruimte nodig het.
Mercedes AMG se nuwe baba
Mercedes het die afgelope dekade reusespronge gegee om sy handelsmerk te vernuwe en ʼn jonger mark te lok.
Fortuner nóú perfek?
Daar is veel meer as net effense klein opknapping aan die Fortuner-reeks.
Honda wys sy splinternuwe B-segment kruismodel
Die ontwerp is oulik, netjies en pure Honda en die binneruim is grootliks geleen by die Jazz.
Vinnigste produksievoertuig in SA
Ons was onlangs in die Wes-Kaap vir die bekendstelling van twee Porsche’e: die Cayenne GTS en dan die vinnigste produksievoertuig in Suid-Afrika, die Porsche 911 Turbo S.
Honda sing ’n nuwe Ballade
Die nuutste Ballade sit tussen die B-sedan- en C-sedan-segment.
Nissan se titaan wys sy ouderdom
As mens in hom ry, kyk jy af op selfs die dubbelkajuite en bakkies.
ʼn Puik alternatief
Daar is vier rolspelers in die sewesitplek- bakkiegebaseerde sportnutsvoertuig-segment.
Die toppunt van die blitsbuksie?
Op die pad is waar die Megane uitblink, maar ook sy skete wys.
Gits – jou GTS…
Die GTS is vir my die lekkerste balans tussen gemak, veelsydigheid, verrigting en ʼn sportiewe voorkoms.