Ons het onlangs tyd met Mazda se pragtige CX-5 2.2DE Akera AWD outo deurgebring. Met die eerste oogopslag is dit duidelik dat die CX-5 bitter mooi is.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Ford waarsku eienaars teen naverkope-items
Ford het opgemerk dat eienaars van Ranger- en Everest-modelle al hoe meer naverkope-toebehore by hul voertuie byvoeg.
R1,1 miljoen … vir ʼn luikrug!
As jy teen 180 km/h by die vierde draai aankom, weet jy dié buksie is nie hier om te speel nie.
Hazumi verloor sy sprankel met nuwe enjin
Die binneruim is ergonomies uitgelê en met ʼn fantastiese spesifikasievlak, maar die leerbekleedsel en enjin stel teleur.
Merc-bussie kry rissies in sy enjin
Mercedes het wel nou daai einste bussie opgeknap met ʼn paar nuwe luukshede.
Hemel op aarde …
Die knikke en draaie in die pad maak ons nie bang nie, hier is die Porsche baas.
Ford stel beperkte weergawe Ranger bekend
Soos altyd woed die bakkie-oorlog sterker as ooit in Suid-Afrika.
Isuzu se X-Rider kry 3.0-kragbron
Die 3.0 TD X-Rider geniet dieselfde visuele opknappings as sy 2.5-boetie en is ook slegs in drie kleure beskikbaar.
Renault knap twee van sy Techroad-modelle op
Renault het sy Sandero en Duster opgeknap.
Padlangs: ʼn Hoofstraat vol gate, hoog bo seevlak en die dorre N4
Die derde en laaste dag van ons reistog saam met Suzuki en Leisure Wheels neem ons van Oliver’s in Witrivier, deur Lydenburg en Dullstroom na die N4 en terug huis toe.
Dié D-Max het ʼn perfekte selfbeeld
Met sekere voertuie is die middel-van-die-reeks- of soms die intreemodel na my mening dikwels die beste een, skryf Brendon Staniforth.
ʼn Vuurwa op stelte…
Ons het onlangs ʼn BMW X4M getoets. Die X4M los my met ietwat van ʼn penarie, skryf Brendon Staniforth.
Moderne Mini nou elektries
Die fantastiese karakter waarvoor Mini bekend is, is steeds daar. Elektriese voertuie het oombliklike krag, en trek soos ʼn vuurpyl.
Nuwe motorprogram dié naweek op Ignition
Wild in SA is ʼn splinternuwe avontuurreeks wat van Saterdag af op DStv te sien sal wees.
Padlangs: Slaggate, ’n ‘spookdorp’ en ’n reuse-kremetart
Vandag trek ons weg uit Haenertsburg, dan Leydsdorp, en sy vreeslike interessante geskiedenis, ʼn kort sprong na die tweede grootste kremetart in Suid-Afrika en dan begin ons suidoos draai na Graskop, Sabie en uiteindelik Witrivier.
Padlangs saam met Suzuki en ‘Leisure Wheels’ …
Met ʼn wieletjietas, ʼn knapsak en ʼn skootrekenaarrugsak in die kattebak, asook ʼn paneelkissie vol permitte vat ons die pad in die rigting van Bela-Bela (Warmbad), skryf Brendon Staniforth.
’n Regte, egte veldryvoertuig
Die Discovery Sport is amper twee voertuie. Die ekonomiese stadsverkeer-trotserende gesinsmotor … en die uiters bekwame veldryvoertuig.
Mazda 3 kon die sedan gered het
Dit is bitter maklik om die Mazda 3 2.0-Astina op te som.
‘n Tweede baan vir AMG …
AMG sal van krag tot krag gaan met die nuwe reeks.
Die volmaakte gesinsbuks?
Brendon Staniforth vergelyk die Opel Combo Life en Volkswagen se Caddy.