Brendon Staniforth vergelyk die Opel Combo Life en Volkswagen se Caddy.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Dawid en Goliat …
Wat 4×4 betref, het Dawid weereens vir Goliat oorwin.
Oud, maar nog nie koud…
Teen die trant wat nuwe voertuie deesdae bekendgestel word, raak ʼn ontwerp bitter vinnig oud. Dis egter nie die geval met die Mitsubishi ASX nie.
Wrangler eers tuis wanneer die teer eindig
Op die teerpad is hy nie perfek nie, maar waar die teer ophou, is waar die Jeep begin uitblink.
ʼn Nuwe era vir Porsche …
Ons was onlangs by die bekendstelling van die splinternuwe Porsche Taycan, ʼn ten volle battery-aangedrewe elektriese voertuig.
Land Rover se Defender herrys uit die dood
Toe die laaste Defender so ʼn paar jaar terug van die produksielyn afgerol het, was ek hartseer, skryf Brendon Staniforth.
‘n Nuwe nis …
Die BMW 218i het my op verskeie vlakke verbaas.
‘Kia bied beste gehalte ter wêreld’
Kia het vir die sesde agtereenvolgende jaar al die ander vervaardigers uitgestof om die nommereen-posisie in die jaarlikse JD Power se aanvanklike gehaltestudie in die VSA te vat.
Die mees veelsydige ryding op aarde?
Op die pad is dit eenvoudig – die Range Rover is lieflik stil, dit ry soos ʼn droom.
BMW se stryd van die titane!
Maroela Media was onlangs by die bekendstelling van BMW se verskriklike X5 en X6 M Competition.
Mitsubishi bemeester CVT met Eclipse Cross
Ek het dié week ʼn ander Eclipse Cross onder hande gehad – en tussen hulle is hy steeds die baas van die plaas vir twee ander redes … sy enjin, en sy ratkas.
Ford gooi die knuppel in die hoenderhok
Ford het pas twee nuwe weergawes tot sy Tourneo Custom‑reeks bygevoeg.
Enjin die enigste vlieg in XC40 se salf
Ek was aanvanklik heeltemal afgesit oor die XC40 se prys, maar toe gaan vergelyk ek hom mooi met sy direkte mededingers en sien toe dat hy heeltemal markverwant geprys is, skryf Brendon Staniforth.
Kia stel sportnutserige kruismodel bekend
Dit is vir my moeilik om die Seltos op te som, skryf Brendon Staniforth.
Volkswagen wys sy nuutste GTC-renmotor
Die GTC-renmotors moet aan verskriklike streng maatreëls en vereistes voldoen.
Wêreld se eerste hiperluukse sportnuts opgeknap
Bentley het sy Bentayga opgeknap.
Motorbedryf begin weer wiele aan die rol kry
Daar is meer as 30 000 voertuie in Junie verkoop.
Honda Jazz Sport laat mens in tweestryd
Die ontwerp is netjies en die Jazz lyk lekker sportief, maar…
Nuwe ‘geen nonsies 4×4’ onthul
Die splinternuwe Ineos Grenadier is by eerste oogopslag ʼn jonger tweelingboetie van die Land Rover Defender 110.
S-Presso staan kop en skouers bó sy mededingers uit
Tussen die mededingers staan die S-Presso kop en skouers bó sy mededingers uit om twee redes. Ek kan aan geen rede dink hoekom ʼn mens nié een sou koop as jy in die mark is nie, skryf Brendon Staniforth.