Hibriede motors raak, met goeie rede, ook al hoe gewilder in Suid-Afrika.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Twee bakkies: Een goed, een swak
Kyk hier hoe vergelyk GWM se P-Series en Mahindra se Pik Up Dusk.
Gaan dié dinge na voor jy die langpad aandurf
ʼn Groot aantal noodlottige padongelukke kan toegeskryf word aan voertuie wat nie padwaardig is nie.
Grand i10 is eerlike wiele met goeie waarde
Op die pad loop die Hyundai lekker. Sy ritgehalte is gemaklik en sy padhouvermoë heel goed vir dié soort karretjie.
Stryd van die weeldewaens
BMW se 7-reeks en Mercedes-Benz se S-reeks is uiters spesiaal in hul eie reg. Maar kom ons kyk hoe vergelyk hulle.
Mazda wil weer sy stempel afdruk
Mazda was uiters stil die afgelope vyf jaar – maar die slapende reus is besig om te ontwaak.
Motorbedryf: Verkope daal, maar uitvoere straal
Kyk hier watter voertuie was die topverkopers in November.
Hoës in motorbedryf begin waarsku
Groot kommer bestaan oor die toekoms van Suid-Afrika se motorvervaardigingsbedryf veral omdat die regering nie betroubare krag of doeltreffende verskepingsnetwerke kan waarborg nie.
Puik Porsche se nuwe Cayenne peperwarm
Die terugkeer van die V8 is fantasties en die nuwe Cayenne het beslis meer karakter as die vorige V6.
Ford Puma nou in SA
Ford het byna oornag sonder ʼn passasiersvoertuig gesit nadat sy EcoSport nie meer in Indië gebou word nie en met die Fiesta, Figo en Kuga wat nie meer plaaslik verkoop word nie.
Nuwe Omoda beïndruk nie
ʼn Windmaker‑ontwerp met ʼn opsionele bakpakket wat plaaslik gepas kan word. Dié pakket bied ʼn reusevlerk agterop.
Dié Chery kan jy aan jou ouers voorstel
Maroela Media was onlangs in die Wes-Kaap om met Chery se jongste Tiggo 7 Pro Max te ry.
Vyf uit vyf vir die vyfdeur-Jimny
Toe ek aanvanklik na die foto’s gekyk het, was ek nie oortuig nie. In lewende lywe lyk dit egter presies soos ʼn Jimny, eintlik soos die driedeur van die begin af moes gelyk het.
Kia se Sportage vier 30 jaar
Op die pad toer die Sportage lekker. Ritgehalte is soepel genoeg om gemaklik te wees sonder om padhouvermoë in te boet. Die is egter die spesifikasievlak in die binneruim wat beïndruk.
Sleeptuie te kus en te keur
Maroela Media was al vanjaar in die bevoorregte posisie om met verskeie voertuie te kon sleep. Kom ons kyk na almal waarmee ons vanjaar al gesleep het.
Motorverkope daal, uitvoere staan sterk
Daar is verlede maand effens minder voertuie as in die vorige maand verkoop terwyl uitvoere fluks vorder.
VW begin aandskool vir veiliger nagry
Suid-Afrika se jaarlikse padsterftesyfer is een van die hoogstes in die wêreld, met derduisende mense wat jaarliks op die land se paaie sterf. Meer as 55% van noodlottige motorongelukke vind boonop snags plaas.
Ford vier 100 jaar in SA!
Vandag is Ford ʼn trots Suid-Afrikaanse handelsmerk met modelle wat diep wortels in die harte van hul aanhangers geskiet het.
Ineos vind sy SA wortels
Ineos het groot planne, en as die afgelope vyf jaar ʼn aanduiding is van hoe hulle dinge doen, sien ek uit na hul toekoms.
Nuwe era breek aan vir AMG
Al ses oë in die kar is amper so groot soos die 22”-wiele onder die kar. Manne, dié ding is dêm vinnig!