Die Audi Q3 is regtig ʼn lekker motor. Dis mooi en luuks, maar…
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Dié sedan kan kers vashou by die sportnutse
Toyota het vir my ʼn nuwe Corolla Quest afgelaai twee dae voor die staat van inperking in werking getree het.
Bakkie-oorlog: Navara vs Triton vs Hilux
Maroela Media het ʼn hele ruk gelede tyd met die Navara, Triton en Hilux deurgebring. Só vergelyk hulle.
Enige inperking se teengif
Met die draai van die sleutel grom die V8-diesel aan die lewe.
Bullitt bied ervaring sonder weerga
Hier teen 4 000 r/min begin hy hol, en brul. Hier teen 6 000 r/min is dit ʼn simfonie van geraas en dan bars die laaste bom.
Wêreldmotor van die jaar-kategoriewenner kom wel na SA
Twee van die kategoriewenners is ongelukkig nie in Suid-Afrika beskikbaar nie. Een van die ander kategoriewenners is egter reeds in Suid-Afrika en die ander een is op pad.
Sportnuts: Isuzu vs Mitsubishi
ʼn Uiters bekende segment in die Suid-Afrikaanse motormark is die volgrootte sportnutsvoertuig wat op ʼn leerraam-onderstel gebou word. Daar is tans vier mededingers in die segment en hier word die Isuzu en die Mitsubishi vergelyk.
Ses sitplekke die oplossing
Ek dink BMW het die perfekte oplossing vir dié korona-storie.
Klein sportnutse begin nou sin maak
As jy so klein sportnutsie wíl hê – dan is die T-Cross beslis ʼn baie sterk mededinger om te oorweeg
Covid-19 verwoestend vir plaaslike motorbedryf
Weens algehele afsondering in Suid-Afrika het die plaaslike motorbedryf ook tot stilstand gekom.
Evolusie beter as revolusie?
Die RX eet die myle onversadigbaar op, en lyk fantasties terwyl hy dit doen.
Haval het nog werk om te doen
In Suid-Afrika, waar daar gevestigde handelsmerke in dié prysklas is, kan Haval nie die mas opkom nie.
Audi A1 se prys pla
Die Audi A1 is die Volkswagen Polo se tweelingboetie. Die verskil is egter dat die Audi privaat skool toe gestuur is, skryf Bendon Staniforth.
Kyk: Só beïnvloed Covid-19 lugverkeer
Daar is gewoonlik tussen 10 000 en 12 000 aktiewe kommersiële vlugte reg oor die wêreld op enige gegewe tyd.
Die MacGyver-mes van voertuie…
Ek word alewig gevra: “As jy die geld gehad het, watse kar sal jy koop?”
As jy dit kan bekostig, is die Urus vir jou
Welkom aan die Lamborghini Urus.
Goedkoopste Hyundai ʼn wennertjie
Dit is ʼn bekostigbare buksie wat op die goeie naam van sy voorganger kan bou skryf, Brendon Staniforth.
Die goedkoopste dalk ook die beste
Die C3 maak die meeste sin as jy net ʼn oulike tjor soek.
ʼn Praktiese Mini?
Dink aan ʼn sjiek, modieuse klein stasiewa.
Foto’s: SA se goedkoopste nuwe buksie!
Sê welkom vir Suid-Afrika se bekostigbare nuwe buksie teen R134 900.