Die jaar het heelwat meer opgelewer as wat ons verwag het, en die nuwe jaar beloof ook ’n rits nuwe modelle. So, kom ons kyk terug op die jaar wat was.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
TVS Apache 310 RR – uitstekende liggewig
Die TVS het nou een trappie verder gegaan en die BMW G 310 R omskep in die fiets wat dit kon gewees het: die Apache 310 RR.
Nuwe modelle en verspreider vir Indian Motorcycles
Tuning Fork het die verspreiding van Indian se modelle oorgeneem en kon hy nou met die nodige kontantinspuiting die nuutste Indians invoer.
Triumph Tiger 1200 GT Pro: Is dit dalk die beste keuse?
Dit is die goedkoopste een in die reeks, en tog was dit my gunsteling tydens die toets.
Hierdie middelgewig is gebou vir avontuur
Hy ding met kleinerkapasiteitfietse soos die BMW G 310 GS en KTM se 390 Adventure mee en troef albei met sy groter enjin.
Al die nuwe fietse vir 2023
’n Goeie lokprent vir enige rolprent moet net genoeg weggee dat jy nie kan wag om die rolprent te sien nie. Net so is die EICMA-motorfietsskou in Milaan my lokprent vir al die motorfietse wat in 2023 bekendgestel gaan word.
Nuwe mededinger in kleinkapasiteit-motorfietsmark
Die Voge‑modelle is egter nie net nog ’n generiese Chinese fiets met ’n Voge‑kenteken nie.
Nuwe modelle van Ducati en BMW
Nou het die groot vervaardigers soos BMW en Ducati besef dat daar meer waarde in virtuele bekendstellings is wat sekerlik ’n baie groter gehoor bereik.
Kawasaki Z900 – Beproefde middelgewig
In hierdie klas is daar fietse wat dalk beter verrigting het as die Z900, maar dan boet hulle weer in op prys.
Suzuki Boulevard M109R – die Japannese alternatief
Die Boulevard was ’n uiters verfrissende fiets om te ry en het my verwagtinge oortref.
Luukse toerfiets vir die langpad
As luukse langafstandtoerfiets het hy min gelyke.
V4 kry ’n stofpad-variant
Die Multistrada V4 is reeds ’n formidabele fiets, maar Ducati het met die Rally meer op stofpaaie gefokus.
BMW K 1600 B – Elegante kragreus
BMW het onlangs die hele K-reeks fietse opgekikker en tydens die plaaslike bekendstelling het ons die GT- en B-variante gery.
Vroue touwys gemaak oor motorfietsry
Sy het opgemerk dat al hoe meer vroue opdaag vir hierdie geleentheid, wat net weereens bewys dat daar ’n groot behoefte is aan dae soos dié.
SA se mans en vroue seëvier by GS Trophy in Albanië
Vreugdevure het hoog gebrand in Albanië toe Suid-Afrika sowel die mans- as die vroueafdeling van die agtste BMW Motorrad International GS Trophy gewen het.
Suzuki V-Strom 1050 DE – reg vir 2023 en die kompetisie
Suzuki is vroeg uit die blokke en het pas hul 2023 V-Strom 1050 DE bekendgestel.
Amper weer tyd vir Honda Quest
Hierdie kompetisie is egter anders as ander avontuurkompetisies. Met die Honda Quest ry jy nie met jou eie motorfiets nie.
Sagtebagasie-oplossing vir motorfiets-avonturiers
Die gesprek het later gegaan oor die koste en die gebrek aan funksionaliteit van motorfietsbagasie. Net daar is die saadjie geplant om hulle eie modulêre bagasie te ontwikkel.
World Ducati-week sluit op hoë noot af
Vir ware aanhangers van Ducati-motorfietse is hierdie meer as net ’n bymekaarkomgeleentheid – dit word amper ’n pelgrimstog.
KTM se astrante 390 nou nog beter
Die jongste verbeteringe op die RC 390 maak dit seker een van die prettigste modelle in hierdie klas.