Op die pad is die SX ongelooflik goed. Die kraglewering is meedoënloos.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
Ducati gaan elektries met die V21L
Alhoewel die fiets steeds in die ontwikkelingsfase is, is die span tevrede met wat hulle tot dusver bereik het.
Triumph 1200 Tiger – Nóú het ons ’n waardige opponent
Is die Tiger ’n waardige teenstaander vir die markleier? Beslis!
’n Toerfiets met superfietsgene
As ’n sporttoerfiets is die GT ideaal. Dit is ’n uiters gemaklike fiets vir elke dag se ry.
Ducati Supersport 950 – Italiaanse skouperd
My eerste kennismaking met die Ducati Supersport was in 2017.
BMW knap sy K 1600-reeks op
As jy dus ernstig daaroor is om baie lang afstande in ’n kort tydjie af te lê, sal jy nie verkeerd kan kies met enige van die K 1600 modelle nie.
Yamaha Tracer 9 GT – ’n Sport- en toerfiets perfek gemeng
Ek kan hierdie fiets nie hoog genoeg aanprys nie. Dit is ’n ongelooflike gemaklike fiets om mee saam te leef en ek sal baie ver op hierdie fiets kan ry.
Triumph se Tiger Sport 660 ’n middelgewigtoerfiets
Triumph het na my mening ’n wenresep beet met hul 660-reeks. Boonop kry hulle dit reg om die pryse ook redelik in toom te hou.
Ducati Mystery Ride 4: ’n Passie vir paaie en passe
Hoe beskryf jy ’n gevoel van familie, vriendskap en ’n passie vir Ducati? Die Ducati Mystery Ride is ’n belewenis soos geen ander nie.
Zontes-buksie nou selfs beter
Voor jy die fiets veroordeel oor sy herkoms, gaan vat hom ten minste vir ’n toetsrit.
Hero Dash 125 Fi – ʼn Moderne bromponie
Die Hero het klein detail wat nie net praktiese waarde het nie, maar ook die veiligheid van jou bagasie beskerm wanneer jy brandstof ingooi.
Vespa GTS 300 HPE – ʼn Italiaanse ikoon.
Dit is byna ondenkbaar hoe die motorfiets landskap sou lyk as dit nie vir die Tweede Wêreldoorlog was nie.
Speed Triple word net beter
Nou het Triumph die RR‑weergawe van die Speed Triple plaaslik bekend gestel en dit is vir my die mooiste Triumph nog!
Ducati XDiavel Nera – Italiaanse flair met brute krag
Daar sal net 500 Nera-modelle gemaak word en elke eienaar kry ook ’n unieke sleutelhouer en dokumenthouer wat van dieselfde leer as die saal gemaak is.
Zontes is weer goed op dreef
Die maatskappy Race Screen Technology het in 2017 die Suid-Afrikaanse mark betree met Zontes- en Kiden-motorfietse.
Suzuki DL 650 V-Strom – betroubare reisgenoot
Daar is oorgenoeg woema en na jare se produksie het Suzuki die vering op die DL feitlik vervolmaak.
Husqvarna Norden 901 – ’n Fiets vir enige avontuur
As jy wil ver ry, kan hy. As jy ’n stofpad wil verken, kan hy.
Suzuki-padskool: Beter ryers is veiliger ryers
Die padskool is nie om van jou ’n vinnige ryer op ’n baan te maak nie. Die doel van hierdie dag is om ryers ’n kans te gee om te werk aan hulle tekortkominge.
Motul se Tour of Legends-reeks klink besonders
As jy ‘n KTM 950- of 990-avontuurfiets besit, dan nooi Motul jou om van 18 tot 21 Maart deel te wees van die Motul Tour of Legends-reeks.
Brabus en KTM – ʼn onwaarskynlike samewerking
Bestellings het Maandag om 16:00 op KTM se webwerf geopen en die 154 beskikbare fietse is binne enkele minute teen R790 000 stuks opgeraap.