Die Tiger Sport is bedoel om as ’n toerfiets aangewend te word; Triumph het dus baie aandag aan gemak van die ryer en die passasier gegee.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
BMW R 1250 RT –’n moeitelose toerfiets
Vir die 190 km-rit was die RT waarlik ’n fees om mee te ry.
Suzuki se GSX-S1000GT beloof pure ryplesier
Die Suzuki GSX-S1000GT sal later vanjaar beskikbaar wees en pryse sal dan bekend gemaak word.
Blommeprag en perdekrag
Die Namakwa-park is mooi, maar is oorwegend oranje. Sors se dogter sê: “Alles is oranje. Dit lyk of ’n lorrie met nartjies daar omgeval het.”
Suzuki Hayabusa – ’n Toetsrit word ’n toer!
Ek het nooit verstaan hoekom die Hayabusa soveel aanhang geniet nie. Ek verstaan nou.
Op pad met die Land Rover Defender D300 X
As jy ’n ware avontuurvoertuig soek en jy kan na die prys kyk sonder dat jou oë traan, dan is die nuwe Defender D300 X net die voertuig vir jou.
BMW se R 1250 GS effe opgeknap
Die R 1250 GS is gemaak vir langafstandtoer, so BMW het nou ook aandag gegee aan die beligting.
Suzuki se Gixxer SF kry blink nuwe baadjie
Die 2021- Gixxer SF het ’n spoggerige nuwe baadjie en so ’n paar klein kosmetiese veranderinge.
Skoonmaakgoed vir jou motorfiets
Motul het ’n hele rits produkte wat elke deel van jou fiets kan skoonmaak – dit sluit produkte in om goggas te verwyder, jou valhelm binne en buite skoon te maak en ‘n handreiniger.
Triumph open nuwe tak in Pretoria
Die een ding wat die World Black-winkels so aantreklik maak, is die feit dat dit meer as net ’n motorfietswinkel is.
BMW R18 B en R18 Transcontinental
Toe BMW die R18 First Edition plaaslik bekend gestel het, is ons Kaapstad toe om met hierdie fiets te gaan ry en ek was nie beïndruk nie. Nou het BMW sy stem behoorlik dik gemaak met hulle jongste modelle, die R18 B en die R18 Transcontinental.
Triumph Speed Triple 1200 RS – Britse ystervuis
Die Triumph Speed Triple is ’n fiets waarmee jy elke dag sal kan saamleef, maar jy weet jy kan naweke met hom om ’n baan gaan jaag.
Honda CRF 300 L – ’n Veldfiets met padhouvermoë
Miskien het jy ook ’n motorfiets nodig in jou lewe en teen R84 999 is vryheid nie heeltemal so onbereikbaar nie, skryf Brian Cheyne.
Eerste indrukke van die Harley-Davidson Pan America
Het Harley amper die onmoontlike reggekry om hierdie fiets in die kol te kry met die eerste probeerslag?
SYM NHX – Sinvolle beginnersfiets
Die NHX is ’n klein fietsie, maar glad nie beknop nie. Die ryposisie is ook heel gemaklik.
Honda se NC 750 X verdere evolusie van wenresep
Die Honda NC 750 X is een van daardie fietse waarmee ek min fout kon vind.
Motul, Honda span weer saam om vroue op motorfietse te kry
Die inisiatief het nou gegroei tot sy eie onafhanklike geleentheid waar meer vroue nuwe vaardighede kan aanleer.
Suzuki terg met nuwe Hayabusa
Suzuki het die week sy splinternuwe Hayabusa bekend gestel.
BMW se R 1250 RT, GS en GS Adventure
BMW se R 1250 RT was nou al lank reg vir ’n opkikkering.
Triumph se nuweling gemik op nuwe ryers
Die Trident is ontwikkel as ’n intreevlak-motorfiets om nuwe ryers na Triumph te lok.