Vir so ʼn klein fietsie trek hy glad nie sleg nie.
Alles deur die skrywer Brian Cheyne
Ducati se nuwe Multistrada V4
Multistrada beteken “vir vele paaie” en nou het Ducati pas die splinternuwe Multistrada V4 bekend gestel met heelwat nuwighede wat van die Multistrada net nog ’n beter proposisie maak.
BMW se nuwe modelle vir 2021 is hier!
Tradisioneel, hierdie tyd van die jaar, is al wat ’n joernalis is by EICMA in Milaan. Dit is dié geleentheid van die jaar waar motorfietsvervaardigers skarrel vir hul plekkie in die kollig.
BMW F 900 R – Gemanierde kaalfiets
Een eienskap van die F 900 R wat my egter die grootse plesier verskaf het, was die enjin se klank.
Triumph Trident 660 wil nuwe motorfietsryers lok
Die fiets het egter nie net onervare beginners in gedagte nie – gesoute ryers gaan die fiets ook waardeer.
BMW R 18 – Bielie van ’n bokser
Die BMW R18 is ’n ongelooflike mooi motorfiets om na te kyk en bewonder, maar ek het baie meer verwag van die ryervaring, skryf Brian Cheyne.
Ducati se Mystery Tour 2020 – 2 700 km in vier dae
Dit was ’n baie lang toer in ’n baie kort tyd, maar die Ducati-ryers was dit almal eens dat hulle dit more weer sal doen.
Verneukpan toe op ’n Zontes 310-T: Só moet jy stadiger reis
Ek wil inneem. Ek wil stop op Sannieshof en Biesiesvlei. Ek wil gesels en mense se stories hoor. Avontuur is om elke draai in ons land.
KTM 890 Adventure R bied meer
KTM het ook ’n beperkte aantal Adventure R Rally-modelle beskikbaar gestel.
Ducati se Streetfighter belaai met onbeskaamde aggressie
Wel, die Ducati Streetfigter is een van daai fietse wat jy sommer weet jy het die regte fiets.
Triumph Tiger 900 sal jou op enige avontuur kan neem
Op papier vertoon die Tiger baie goed, maar in realiteit nog beter.
Vroue laat wiel met Motul
Mercia het dadelik die geleentheid aangegryp om vroue te laat deel in haar passie vir motorfietsry. Om ook Motul se ondersteuning aan die #IconicWomen-veldtog te verleen, het Mercia besluit om ’n paar vrouens die kans te gee om te kom leer motorfiets ry.
Nuwe reismaat vir avonturiers
Die enigste ding wat pla van die pakkie is die prys, skryf Brian Cheyne.
KTM 390 Adventure staan kop en skouers bo ander uit
As jy dus nuut is in die avontuurmark, kan jy gerus na die KTM 390 Adventure gaan kyk.
Hardebaard-avontuurfiets ook reg vir pendel
Is jy op soek na ’n ordentlike vrotpadfiets wat jy ook vir jou alledaagse pendel kan gebruik?
3 nuwe BMW-motorfietsmodelle bekend gestel
BMW het ons genooi om ’n roete te kom ry met die nuwe fietse en ons ’n verrassing of twee belowe.
Ongelooflike Tiger 900 sal wildste drome laat waar word
Daar is slegs twee modelle op pad na Suid-Afrika: die Rally Pro en GT Pro.
Die Kawasaki Z900 – verbeterde middelgewig
Die Z900 bied baie motorfiets vir die geld en ek sal bitter moeilik kan kies tussen hierdie fietse, skryf Brian Cheyne.
Unieke Italiaanse avontuurfiets
Die Guzzi bied net iets anders wat ek nie in woorde kan omsit nie, skryf Brian Cheyne.
Kawasaki se nuwe vlagskip, die Z H2
Soos ’n leeu wat sy prooi bekruip, reg om te spring, so lyk die Z-reeks-fietse, skryf Brian Cheyne.