En ek bedink dit alles weer en onthou dat “Mamma” eintlik die heel mooiste woord op aarde is. En iemand noem my dit.
Alles deur die skrywer Maroela-leser
Lesersbrief: Kaapstad Internasionaal het sy kapasiteit bereik
Kaapstad Internasionale Lughawe het ʼn bedrywige draaipunt vir reisigers geword, en die roete tussen Johannesburg en Kaapstad is een van die besigste roetes ter wêreld.
Lesersbrief: Jy is nie alleen nie
Asseblief moenie opgee nie. Staan sterk en kyk op – die Here sien jou en ken jou. Hy ken jou naam, jou elke tree en traan. Hou vas aan Hom.
Lesersbrief: Here, ons verwaarloos en misbruik U skepping
Op hierdie vaal blou spikkeltjie-aarde wat in sirkels draai en dans in die onmeetlikheid, ʼn ruimte waarin noord en suid geen betekenis het nie, haal ek asem en buig ek in aanbidding voor U as die Here oor alles.
Lesersbrief: As jy bang is, ry dan in die dag
My verweer dat ek skrikkerig is om by ʼn verkeerslig in ʼn donker straat te stop word afgemaak met ʼn arrogante: “As jy bang is vir die donker, ry dan in die dag”.
Lesersbrief: Die hartsgedagtes van ʼn pensioenaris
Dan kom lê daar ʼn gerusstelling in my hart en my oë kyk vorentoe en op na Jesus Christus met ʼn ewige dankbaarheid dat Hy nooit, maar nooit, verander nie.
Lesersbrief: Pampoen-psalms wat jou aangryp
Weet julle dat pampoene (letterlik en figuurlik) kan besluite neem om oor te loop anderkant toe en te groei tot hulle welkom is.
Lesersbrief: Meer ‘slaai-dae’ vir my kind
Na ʼn lang gesoek vir ʼn gepaste titel vir ons kind se meesterstuk, het manlief met hierdie Shakespeariaanse idioom “slaai dae” opgekom wat verwys na ’n tydperk van sorglose onskuld, idealisme, en plesier geassosieer met die jeug.
Lesersbrief: Erosie ook al in die regbank
Die stelsel wat jarelange vertragings toelaat (soos in die geval van oudpresident Jacob Zuma) kry en verdien ook skuld.
Lesersbrief: ChatGPT, die warm onderwerp op almal se lippe
Diegene wat hierdie konsep verstaan, sal nie bang wees vir wat KI vir ons toekoms kan beteken nie.
Lesersbrief: Eskom kan nie gered word nie
Die probleem het begin voor die 1994-verkiesing. Die ANC het die massas belowe hulle gaan krag, water en behuising verniet kry.
Lesersbrief: President Ramaphosa, wanneer het ons ophou omgee?
Die wat in beheer is, vir wie ons stem, blyk niks te doen terwyl ons land inmekaar stort nie.
Lesersbrief: Dié stokou burokrasie kort nuwe lewe
Dis redelike duidelik dat die regering nie sy burgers goeie dienste gun nie. Dit kort ʼn heel nuwe benadering, ʼn heel ander denkwyse en ʼn omkeer van stokou burokrasie.
Lesersbrief: Dis tyd dat ek en jy ʼn verskil maak
“Vandag het ek baie geleer. Alle Boere is nie sleg nie en al die swart mense is nie goed nie. Die wat goed is, moet bymekaar kom en hande vat en ons land heel maak.”
Lesersbrief: Dit is tyd vir konsentrasie, nie emigrasie nie
Vergeet van verdeling saai – die ou dae, laer trek, emigrasie en semigrasie. Dis nou tyd vir konsentrasie!
Lesersbrief: Genoeg is genoeg
Ek is briesend oor die onlangse gebeure in ons land. Ons almal probeer elke dag oorleef, veral die mense wat deur plaasaanvalle geraak word.
Lesersbrief: Gee asseblief tog net vir die orreliste Kersdag-krag!
Wil u nie asseblief op Kersdag vir elke gemeente die geleentheid gee om Kersoggend dit uit volle bors te doen met orrelnote wat oor Suid-Afrika dawer nie?
Lesersbrief: Hoe gemaak met dissipline as jou hande afgekap is?
Ons kan mooi praat. Ons kan die ouers laat kom om oor swak gedrag te praat. Ons kan soebat. Smeek. Preek. Noem maar op. Ons hande as obderwysers is afgekap.
Lesersbrief: 16 dae-veldtog herinner aan kwesbaarstes in die samelewing
Om net fisies weg te kom, is nie die einde of die oplossing nie. Hierdie vroue en kinders word ook emosioneel, verstandelik en geestelik geteister.
Lesersbrief: André die Ruiter & mede-Eskom-Ruiters
Sonder ruiters sou die land inderdaad ʼn stikdonker plek gewees het. Terwyl daar nog lig is, mag ons elkeen kers opsteek by dié wie se lampe brand.