Jeanette Ferreira skryf in die fynste besonderhede oor die Laeveld, die natuur, die flora, fauna en geskiedenis van die plek waar sy grootgeword het.
Alles deur die skrywer Carla van der Spuy
Skrywer van Hougaard-boek het nog hoop vir Derick
Nel sê sy hoop is dat Derick weer beheer oor sy lewe kan kry en vir ander iets kan beteken, al het Derick hom daarvan beskuldig dat hy hom “onder die bus gegooi het”.
Dis nou laaste roman sê E Kotze op 90
Dit is nou beslis haar laaste boek, sê die bekroonde skrywer E Kotze, beter bekend as “Sussie”, oor haar roman, Hulle noem haar Carminda.
Nuwe lewe vir geamputeerdes – dis sy roeping
“Dis hoekom ek die werk doen. Ja, dis soms ʼn moeilike pad wat ons loop. Ons betaal ons tiendes en ons knieë is al deurgeskuur, maar dit bou karakter.”
Kinders is gek oor gril
Stel jou dit voor: ʼn teddiebeer wat lewend word en jou probeer begrawe, of ʼn snotmonster wat ʼn koshuis terroriseer, of wat van ʼn spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister?
In ‘Nimmer-Immer-Bos’ is daar stories wat kinders se harte verstaan
Hoewel sy nie self kleinkinders het nie, “smous” sy heerlik met haar vriendinne se klein- en agterkleinkinders, vertel die gewilde kinderboekskrywer, Linda Rode.
Amore Bekker sê ‘werkloosheidsyfer onder beskermengele hoog’
“Het jy al ʼn engel gesien?”
Operasangeres se lewe na kwarteeu nie altyd ʼn lied
Op haar groot aand toe sy vir die eerste keer die gesogte rol van Maria in die musiekblyspel West Side Story vertolk het, het sy eers ʼn paar minute geneem om ʼn bos blomme op die heel voorste leë sitplek neer te sit.
Jy moet oopkop vir stomende ‘Oop deure’ wees
Hulle is twee heeltemal uiteenlopende persoonlikhede maar hulle het heerlik saam aan hul nuwe verhoudingsroman “Oop deure” geskryf.
Skoonheidskoningin op rand van dood ’n ware wondervrou
Twee ernstige outo-immuunsiektes en maande in die waakeenheid waar sy by die dood omgedraai het, kon Lizelle Kachelhoffer nie onderkry nie.
Gebore Belg skryf in sy sewende taal Afrikaans
“Die korrupsie wat ek in die boek beskryf is alles waar en slegs ʼn fraksie van wat ek deur die jare onder oë gekry het.”
Plaasmeisie (16) is beste kinderboekillustreerder
In Janien se ouerhuis brand die vreugdevure hoog oor hierdie prestasie. Die beoordelaars het nie geweet sy is so jonk nie.
Wen: Lank leef die liefde, meer as 120 Romanza-titels later
Sommiges verslind dit. Ander trek hul neuse daarvoor op. En dan is daar die groep wat dit skelm en stilletjies lees, amper asof dit ʼn sondige plesiertjie is.
‘Ek vergewe my seun se moordenaar’
Dis die krag van vergifnis wat Monecia Isaacs van Wellington laat voortbeur het na die wrede moord op haar seun in 2021. Dít en haar geloof.
‘Jy het jou kind doodgery’ – onskuldige ma verwerk haar trauma
“Deur nie te vergewe nie, hou ek myself gevange.”
Oudkankerstryder bring nou geluk aan ander wat dié pad moet stap
Sy het soveel ondersteuning en empatie beleef toe sy teen die groot “K” moes veg, dat sy besluit het om aan ander kankerstryders “terug te gee.
Dapper kwadrupleeg is hoof van radiologie
Dit was aanvanklik sy droom om in verloskunde te spesialiseer, maar omdat hy na die ongeluk ʼn kwadrupleeg was, was hierdie planne van die baan. Hierdie dokter het egter nooit moed verloor nie en is vandag ʼn hoogs gerespekteerde medikus.
Wonderwerk-ouma steeds perdfris 42 jaar na ‘terminale kanker’
Nadat die dood aan haar voordeur geklop het, is die woord “remissie” vir Louise die mooiste woord in die woordeskat. ʼn Woord wat vir haar gelyk staan aan ʼn wonderwerk.
Rehabilitasie van tot 18 dwelmslawe gebeur onder dié pastoor se dak
Dit is ʼn roeping. Om dwelmslawe weer op die reguit pad te kry, het vir pastoor Jannie Jacobs en sy vrou Sanet van Stofberg, Mpumalanga, ʼn lewenstaak geword.
Pastoor toe wolf in skaapklere – skrywer as kind misbruik
“My bedoeling is om vaderlose jongmense te waarsku om versigtig te wees vir iemand wat mooi woordjies in hul ore fluister.”