Jonathan het meer wêreldgebeure as enige mens oorleef.
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Foto’s: Solidariteit bekroon gemeenskapsterre
Daar is ook tydens die geleentheid bekend gemaak dat ʼn rekordbedrag van R62 miljoen aan studiefondse en opleiding in 2023 bewillig word.
Reuse-boekskenking aan letterkundemuseum gemaak
“Die skenking het dus ten doel om die museum se erfenis en hulpbronne te rugsteun en so ook ʼn bydrae tot die bewaring van Afrikaans te lewer.”
Wen: Wolkultuur in SA nog springlewendig
Een Maroela Media-leser staan die kans om ʼn eksemplaar van 20 Hekeltegnieke saam met wol vir een patroon te wen.
Video: Deon Meyer koersvas wanneer hy skryf
“Familie is op die ou end al wat jy het, en daarom moet ʼn mens dit soos ʼn kosbare kleinood oppas.”
Boek: ‘Plaas se prys’ – Willemien du Preez
In ‘Plaas se prys’ word ʼn egpaar ontnugter wanneer hulle die werklikheid van ʼn lewe op die plaas ervaar.
‘Avbob-meisie’ nou gepubliseerde digter
“Soos jy praat, so is jy. Afrikaans het plek vir alle variëteite.”
Luister: Nuwe musiek, troue wink vir Monique Steyn in 2023
“Daar was soveel persoonlike veranderinge in die afgelope twee jaar wat ek nooit gedink het oor my pad sal kom nie.”
Klassieke uitvoering vier gewilde Kersliedere
Kersmusiek het die vermoë om ʼn mens in die regte gemoedstemming vir die feestyd te plaas.
Boek: ‘Uitverkies’ – Noreen Nolte
‘Uitverkies’, ʼn distopiese jeugroman uit die pen van Noreen Nolte, is in 2021 as naaswenner in Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie aangewys.
Boekpryse: Dít is waarvoor jy betaal
“Hoe moeilik dit ook al is om te begryp, koop jy eintlik vir daardie persoon plesier en ontspanning.”
Boerekrygers se kampervarings gebundel
“Dit is werklik ʼn vreugdevolle publikasie en beslis iets wat jy op jou boekrak moet hê.”
Musk nie bekommerd oor massa-uittog by Twitter
Werknemers wat nie teen Donderdag aangedui het dat hulle wil aanbly nie, sal drie maande se skeidingsloon ontvang.
Vredefortkoepel kry lewe in Hans du Plessis se hande
“As jy gister nie verstaan nie, sal jy onmoontlik nie môre verstaan nie, en jy sal net weet waarheen jy op pad is as jy weet waar jy vandaan kom.”
Hoë standaarde seëvier op 2022-Woordfees
Hoewel die fees vanjaar kleiner was, was dit nie ʼn geringer uitdaging om die wenners aan te wys nie.
Luister: Dodo wil sokkie, sing en doen dit in Afrikaans
“Ek het my identiteit in Afrikaans gevind en Afrikaanse musiek het vir my rigting gegee.”
Babavreugde ná tuiskoms in SA
“Mag jy soos die somerseisoen wees wat warmte, sonnigheid, liefde en vreugde uitstraal na die mense rondom jou.”
Student begin orkes vir jong musikante
Die 19-jarige Marilize het die studenteorkes begin sodat jongmense hulle gedeelde passie vir klassieke musiek kan uitleef.
Luister: Kleurryke Afrikaans die hart van RSG
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.”
Vox Chamber Choir gaan skitter by Groote Kerk
“Vir my is dit baie belangrik om musiek te komponeer wat nie net vir myself mooi en inspirerend is nie, maar ook vir ander.”