“As jy gister nie verstaan nie, sal jy onmoontlik nie môre verstaan nie, en jy sal net weet waarheen jy op pad is as jy weet waar jy vandaan kom.”
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Hoë standaarde seëvier op 2022-Woordfees
Hoewel die fees vanjaar kleiner was, was dit nie ʼn geringer uitdaging om die wenners aan te wys nie.
Luister: Dodo wil sokkie, sing en doen dit in Afrikaans
“Ek het my identiteit in Afrikaans gevind en Afrikaanse musiek het vir my rigting gegee.”
Babavreugde ná tuiskoms in SA
“Mag jy soos die somerseisoen wees wat warmte, sonnigheid, liefde en vreugde uitstraal na die mense rondom jou.”
Student begin orkes vir jong musikante
Die 19-jarige Marilize het die studenteorkes begin sodat jongmense hulle gedeelde passie vir klassieke musiek kan uitleef.
Luister: Kleurryke Afrikaans die hart van RSG
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.”
Vox Chamber Choir gaan skitter by Groote Kerk
“Vir my is dit baie belangrik om musiek te komponeer wat nie net vir myself mooi en inspirerend is nie, maar ook vir ander.”
Bybelpioniers gehuldig vir monumentale bydrae
Dit is merkwaardig omdat elke geslag een, hoogstens twee, Bybelvertalings in ʼn leeftyd ontvang.
Gʼn prekerigheid in jeugverhale
“Ek hoop nie ek vergeet daardie gevoel nie, want dit was ʼn baie goeie gevoel. Ek was verstom en vreeslik trots op my karakters.”
Hope idiomepret en plesier met dié speletjie
“Jy gaan beslis nie ʼn kat in die sak koop as jy hierdie bordspeletjie aanskaf nie.”
Woordmisdade en die rol van taal in regsake
“Vandat ʼn persoon in hegtenis geneem word tot die dag wat hy of sy in die hof verskyn, bevind hulle hulself in die linguistieke webbe van die regstelsel.”
Kom braai saam by Klerksdorp-boekfees
Vanjaar kom feesgangers ná Martelize Brink se gesprek oor haar boek ‘Oor die kole’ om die braaivleisvuur bymekaar.
Erfenisstigting breëbors oor Pierneef-versameling
Die Erfenisstigting se Pierneef-galery is Dinsdag amptelik aan lede van die publiek bekendgestel.
Video: Teaterstuk weerspieël Coenie se liefde vir Karoo
“Wat my so geweldig lief maak vir die Karoo is die landskap, sy mense en die stories wat ʼn mens daar vind.”
Video: Kortfliek werp lig op nagevolge van plaasaanvalle
“Dit is uit respek vir diegene wat werklik op ʼn plaas aangeval is dat dié kortfliek eerder fokus op wat ná die aanval of moord gebeur.”
Delikate blik op oudword in ‘Spertyd’
“Om ‘Spertyd’ te kyk, is ʼn belewenis. Die produksie bring as’t ware twee ikone byeen en Sandra Prinsloo se vertolking van Elsa Joubert is briljant.”
Luister: Herinneringe oor Franz Marx opgediep
“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.”
Foto’s: Kruger-beeld, gedenkboek om Akademia-mylpaal te vier
“My wens vir Akademia is dat hulle nooit hul bestemming sal bereik nie, maar dat hulle altyd op reis sal wees.”
Lees-app bied samesyn aan storietyd
Met dié app kan die kroos saam met ouma en oupa storietyd geniet, al is daar honderde kilometer tussen hulle.
Foto’s: Feesgangers span uit by Aardklop in Pretoria
By die Voortrekkermonument in Pretoria kan besoekers ʼn goeie dosis visuele kuns, aktuele gesprekke, stalletjies, musiek en ʼn rits ander opwindende aktiwiteite beleef.