“Die wêreld van ʼn leser kan baie eensaam raak en daarom is dit belangrik om jou met mense te omring saam met wie jy die vreugde van stories kan ervaar.”
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Video: Troukompetisiewenners se sprokiesbruilof
“Ek het nog altyd gedroom oor my en MW se troudag waar almal vir daardie een oomblik wel na ons kan staar.”
Bettie Kemp se stem nog lank nie stil
“Ek is elke aand op my knieë om vir die Here dankie te sê vir die geleenthede wat ek gekry het en steeds kry.”
Luister: Kom sit aan by Martelize se stamtafel
“Mense het ʼn behoefte om te weet waar hulle vandaan kom.”
WATter woord pluk jy uit Afrikaans se boord?
“Kom pluk vir jou ʼn woord in ons lieflingtaal se boord! Ek het ‘piekfyn’ gepluk en daar’s nog baie vir jou oes – watter een kies jy?”
Video: US-koor sing ‘Jerusalema’
“Jerusalema” se video het reeds byna 85 000 kykbeurte op YouTube gekry, terwyl “Never enough” net meer as 40 000 keer gekyk is.
Plaasmoord-aktivis met FAK-logo geïnk
“Ek het dié embleem op my laat tattoo om vir die wêreld te wys dat ek Afrikaans is.”
Is lag regtig die beste medisyne?
Wanneer jy begin lag, verlig dit nie net jou gemoed nie, dit het ook ʼn invloed op jou liggaam.
Taalgebruik: Rekenaarterme
Taalgebruikers struikel soms wanneer daar in Afrikaans oor rekenaarsake gepraat word. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
‘Donkerdrif’ wen prys
Die pryse, wat al 21 jaar bestaan, word deur plaaslike boekhandelaars aangewys en vereer boeke wat in Suid-Afrika geskryf en gepubliseer is.
Van Nierop, Pienaar steeds gewild onder lesers
In September was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Aardklop: Gehore, feeste ‘voed’ kunstenaars
“Kunstefeeste het my die geleentheid gegee om my werk aan ʼn wyer gehoor bekend te stel.”
Aardklop: Hoe hanteer ʼn egpaar hul kind se selfmoord?
‘Opdrifsel’ is Sondag om 14:00 op die planke by die Atterbury-teater in Pretoria as deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees se opwipfees.
Aardklop: Opperman voer gehoor mee in ‘Ek wens, ek wens’
As daar wel een ding is waarvoor jy vandag hardop mág wens, is dit vir kaartjies om na “Ek wens, ek wens” in die Atterbury-teater in Pretoria te kyk.
Luna Paige se ‘Smeltkroes’ eersdaags op die kassie
“Dit is voorwaar ʼn smeltkroes van Afrikaanse klanke, kleure, geure en ritmes.”
Grimering: Van kantoor na skemerkelkies
Die video wys jou hoe maklik dit is om daggrimering in ʼn oogwink op te knap vir die aand.
Video: Chris Karsten gesels oor ‘Gerugte van ʼn ontvoering’
Maryke Roberts het met Chris Karsten oor sy jongste Ella Neser-roman gesels.
‘Kaalvreters’, ‘kuikendief’ en ander woorde uit die Bybel
As ʼn mens eers verstaan dat ʼn “kolokwint” ʼn komkommeragtige plant is en ʼn “kapiteel” die versierde bo-stuk van ʼn pilaar ̶ dan kry jy ʼn duideliker prentjie van die werklike prag van Salomo se paleis.
Eersterust-leerders se Afrikaans ‘kookwarm’
“Die leerders se Afrikaans is pront in die mond en uit die skryfwerk is dit duidelik dat hulle op ʼn unieke wyse met die taal omgaan.”
Luister: Daar’s ʼn luiperd op my stoep!
Met stories soos “Skurwe slaapmaats”, “Kobrakommosie by kampvuur”, “Lang likkewaantrane”, “‘Shongoloza Meyl’” en “‘Chateau Mosquteau’” maak Van Deventer lesers deel van sy leefwêreld in die natuur.