“Met die genade van Bo bly ons deure oop vir kinders wat ʼn veilige en liefdevolle huis nodig het.”
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Vox-kamerkoor vier lente met konsert
Die Vox-kamerkoor se lentekonsert vind op Sondag 19 September in die majestueuse Heldesaal van die Voortrekkermonument plaas.
‘F’ is vir Finansies
“Op skool praat ons oor chromosome en Shakespeare, terwyl onderwerpe soos hoe om ʼn begroting op te stel, belasting te betaal en te spaar, verwaarloos word.”
Dié woord wen ontbyt op VTM se dak
Ander unieke woorde wat ingeskryf is, is “poelpetater” en “poelpetaan”, albei sinonieme vir “tarentaal”; “kampernoelie” (eetbare sampioen) en “laventelhaan”.
KKNK-stigterslid sterf
Fourie was bekend vir sy dramas ‘Faan se trein’, ‘Ek, Anna van Wyk’ en ’Die koggelaar’.
Só word Jaap Steyn onthou
“Jaap was een van mees belese mense wat ek geken het. Hy was onsettend lojaal, verskriklik beskeie en het ʼn vlymskerp humorsin gehad.”
Leer jou kind om vir boeke te sorg
“Om die waarde van boeke te verstaan, moet kinders leer om lief vir stories te wees.”
Tegno-regruk vir die lente
“Dit is ʼn menslike behoefte om te wil uitsorteer as die winter vir die lente plek maak.”
Louis Pretorius skep Karoosjarme vir die kassie
“So, hulle sê jy het jou eerste kind die liefste; ek het wel net een kind, maar ek sal altyd ‘Die Boekklub’ die liefste hê.”
Dít is wat boekwurms in Augustus gelees het
In Augustus was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Luister: Kom leer by Daniel, Rolene Strauss oor sukses
“Jy hoef nie te weet wat al die regte stappe is nie. Al wat jy hoef te weet is wat die regte stap is om nóú te neem.”
‘Maar wat kan Jesus ons van leierskap leer?’
“Watter redes sou daar kon wees – behalwe ons geloof in Hom – om Jesus as ʼn voorbeeld van leierskap in vandag se moderne konteks voor te hou? Die antwoord is relatief eenvoudig.”
US ontvang kosbare joernalistieke argief
Martin Welz het Noseweek vier jaar lank uit sy motorhuis bedryf. Sommige van hierdie vroeë getikte en gekramde uitgawes is deel van die versameling wat aan die US geskenk is.
Kosbare Afrikaner-gedenkwaardighede veilig in museumstoor
“Dit is natuurlik aandenkings soos dié wat ʼn mens absoluut sprakeloos laat. Jy wéét dit is belangrik en dat dit deel was van ʼn baie historiese gebeurtenis.”
5 wenke om boeke vir jou kind te kies
Met dié wenke hoef jy nie ure lank kop te krap oor watter boeke geskik is vir jou baba of kleuter nie.
100 wonderlike jare vir Hoërskool Klerksdorp
“Ja, ons kry nou swaar, maar dit is ongelooflik om te sien hoe onuitblusbaar die kinders se gees is.”
Voorkom uitbranding met dié selfsorgwenke
Aangesien baie van ons steeds tuis werk, self-isoleer of sosiale interaksie vermy, moet ons aktief maniere vind om uitbranding te voorkom en hanteer.
Kunstekaap, Suidoosterfees bied dramafees vir hoërskole aan
Inskrywings word ingewag vir die Kunstekaap-teater en die Suidoosterfees se dramafees vir hoërskole wat in Oktober vanjaar in Kaapstad aangebied word.
Ouers, help só jou matrikulant deur die eindeksamen
Die spanning wat ʼn matrikulant se eindeksamen vir ouers en die res van die huishouding meebring, word dikwels misgekyk.
Jong lesers kies beste kinderboeke in Afrikaans
Die wenners in die ATKV-Kinderboekpryse is Woensdag bekend gemaak.