“As dit nie was dat ek Afrikaans kon praat nie, sou ek nie so na aan my familie gewees het nie.”
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Video: Avbob belê miljoene in SA se poësie-erfenis
“Die uitbou van ons poësiegemeenskap help mense om bemoediging en samesyn te vind, in die lees en skryf van hierdie lewegewende en ondersteunende kunsvorm.”
Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes
“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.”
Wen: Nianell wil hê kinders moet speel-speel leer
Ronel het voor haar dood aan “Breinspeletjies vir slimkoppe”, ʼn aktiwiteitsboek wat kinders deur middel van beweging stimuleer, begin werk. Dié boek is aan Nianell se kroos opgedra, en dit is ná Ronel se dood eers gefinaliseer.
Wen: Dié wynreeks sê drink wat oop is (in Afrikaans!)
“My man, Hannes, vra gereeld vir my wat ek wil drink, en dan sê ek gewoonlik iets soos ‘ek weet nie’ of ‘dit wat oop is’.”
Vier nuwe seisoen met boeke oor lewensreise
Twee van dié skrywers het onlangs in Maroela Media se ateljee oor hulle boeke gesels.
Hulp stroom in ná Phalaborwa-brand
“Dié gemeenskap het net weer gewys hoe kragtig dit is wanneer mense saamstaan.”
UJ-debuutpryswenner: ‘Bot’ is ʼn lewende bundel, meen skrywer
In “Die agentskap” lig Smith die sluier het op die moontlike invloed wat sosiale media op ʼn reeds komplekse ouer-kind-verhouding.
Bekroonde kwintet in Aardklop-uitvoering te sien
The Scullery Quintet se program vir dié uitvoering is saamgestel uit verwerkings van alombekende klassieke werk deur onder meer Vivaldi en Beethoven.
Vyf vroue se stories oor vryheid, oorwinning
“Ek het nie besef wat die gevolge is as jy met so iemand – ʼn man wat gewelddadig is – trou nie. Watter verreikende gevolge dit het nie.”
Taaltoffie: Ag, vir wat?
“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.”
Jan Braai belê in jonges se braaivernuf
“Kinders wat op die eerste Nasionale Braaidag gebore is, is nou 18. Dit is die ouderdom waar jy al hoe meer daarin begin belangstel om kos te maak.”
Koor-inisiatief bring room van plaaslike amateurkore byeen
“Dit is duidelik dat Suid-Afrika van die beste amateurkore ter wêreld het.”
Opwindende teaterwerk op pad vir SA
“Dit maak my opgewonde dat daar met ʼn nuwe lens na die verlede gekyk word, met ʼn blik na die hede én die toekoms.”
Luister: Stefaans Coetzee vind redding in boeke, genesing in God
“Een van die lekkerste dinge is wanneer ek smiddae van die werk af kom en ons seuntjie loer vir my deur die venster.”
Video: Mzansi-jeugkoor skitter op AGT-verhoog
“Behou asseblief julle lewendige Suid-Afrikaanse geur [met die] volgende rondte. Dit is onverbeterlik!”
Foto’s: Studente woeker vir Wollies-diereskuiling
“Te danke aan Mielies samel ons hierdie jaar skenkings vir Wollies-diereskuiling in.”
Ray Dylan en sy Jes dolgelukkig in Parys
“Ek mis glad nie die stadslewe nie. Daar is net soveel lekkertes daaraan om hier te wees.”
Spoegwolf, Nataniël op Afrikaans in styl-verhoog
“Die musiek is ʼn lekker vermenging van verskillende style en daarom sal mense met uiteenlopende smaak iets vind waarvan hulle hou.”
Luister: Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis
“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.”