Kry die jongste syfers hier.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Soveel plek by openbare universiteite beskikbaar
Die regering en universiteite is bekommerd oor groeiende studieskuld.
‘Tronk toe’ met munisipale bestuurder – Koster-inwoners
“Dis nie verpolitisering nie. Ons wil ʼn vennootskap tussen munisipaliteite en die gemeenskap hê,” sê Kallie Kriel.
Ma, dogter ‘berou nie moord’ op elektrisiën
Volgens die regter het Christine en Chantell Russouw regdeur die verhoor gelieg en dié leuens het gaandeweg boonop ál belagliker geword.
Saak teen motoris wat Middelburg-ma glo doodry, vorder stadig
Lizel Visagie het haar dogter destyds uit die pad van ʼn motoris gestamp en só haar kind se lewe gered.
EFF eis nou aanbieder se kop oor flater op lug
Die EFF het Grootes as “talentloos”, ʼn “idioot” en “rassis” uitgekryt.
Beurtkrag heelweek SA se voorland
Die voortgesette swak prestasie by die Kusile-, Duvha- en Tutuka-kragsentrale kry hierdie keer onder meer die skuld vir die opwekkingsprobleme.
Twee van Boeremag soek steeds parool
Indien die tydperk wat hulle voor vonnisoplegging in die tronk was dus in ag geneem word, is Johan en Wilhelm Pretorius reeds sowat 18 jaar agter tralies.
Munisipale amptenaar vas vir bedrieglike kaarttransaksies
ʼn Bank het ʼn interne oudit van stapel gestuur nadat vasgestel is die onwettige transaksies vind almal by dieselfde tolhek plaas. Die twee het glo meer as R100 000 se transaksies aangegaan.
Covid-19-statistieke: Net minder as duisend nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Meer as helfte van kinders aanlyn geboelie
Digimune dink boonop daar is selfs meer gevalle omdat kinders dikwels onwillig is om hul ouers van ʼn kuberaanval te vertel.
E-tol en lisensies net bangmaakpraatjies – drukgroepe
Sanral waarsku op sy webwerf dat motoriste wat nie hul agterstallige e-tolgeld betaal nie, dalk nie hul voertuiglisensies sal kan hernieu nie.
De Ruyter vir rassisme ondersoek
ʼn Senior advokaat gaan die ondersoek na Eskom se uitvoerende hoof lei.
Advokaat moet verdrinking by bouperseel ondersoek
Tony Lawrence Moore (4) en Siyabonga Mabila (7) het in ʼn gruisgat verdrink waar opgraderingswerk aan Solomon Mahlangurylaan gedoen word.
Raaisel oor vrou se verbrande liggaam langs grondpad
Die liggaam lê vermoedelik al geruime tyd op die stortingsterrein.
Pas op, kapers hou jou dop
Keer só dat jou eie lewe en dié van jou gesin deur kapers bedreig word.
Vrou sterf toe motor by Chapmanspiek afstort
Die twee insittendes was vermoedelik toeriste.
Transnet-hoë in ‘sluipmoordaanval’ geteiken
Die amptenaar het die afgelope paar maande reeds verskeie doodsdreigemente ontvang.
eNCA-verslaggewer met dood gedreig ná maskerdebakel
“Die mishandeling van joernaliste, veral vroue, is algemeen op sosialemediaplatforms. Ons het die soort misbruik ook al by politieke geleenthede, saamtrekke en betogings gesien waar vrouejoernaliste gestamp, seksueel geteister en aan verbale misbruik onderwerp is.”
Een sterf in botsing met gesteelde bakkie
Die voertuig het ʼn muur getref en omgeslaan.