Veral mediese dokters, verpleërs, klinici en weermagparamedici word gevra om aansoek te doen om te help.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Covid-19: KZN-bruidspaar, gaste in vangwa oor bruilof tydens afsondering
Die bruidspaar gaan hulle wittebrood nou onder streng borgtogvoorwaardes deurbring.
SA’ners uit Wuhan vertel van siellose afsondering
“Dit was soos om in ʼn tronk opgesluit te wees. Die vlug terug na Suid-Afrika was een wat ons nié kon misloop nie.”
‘Noodsaaklike diens’-kansvatters dalk vervolg
Sjebiens, pizza-plekke en selfs ʼn koekwinkel het aansoek gedoen om as noodsaaklike diens geklassifiseer te word.
Skoonma, drie ander in hof vir moord
Die vrou se liggaam is in ʼn puttoilet gegooi.
Vermoor oor geld vir enkele sigaret
ʼn Vriend het die man glo geld gegee om ʼn sigaret te gaan koop, maar hy het dit oënskynlik nie gedoen nie.
Minister ‘verwelkom’ skenkings aan polisie
Cele het gesê berigte oor die weiering van die skenking was afkomstig uit ʼn uitgelekte, interne dokument wat glo kwaadwillig versprei is.
Al meer diefstal, vandalisme aan Eskom-netwerk
Intussen sit nagenoeg 10 000 Eskom-werkers tydens die afsonderingstydperk hul bedrywighede voort om te verseker die netwerk word behoorlik in stand gehou.
Skenk steeds bloed, pleit SANBS
Honderde bloedskenkveldtogte is tot dusver gekanselleer wat tot ʼn verlies aan duisende eenhede bloed gelei het.
Veldtog oor munisipale waardasies geloods
Die waarde van eiendomme is in sommige gevalle met 80% verhoog, wat eiendomsbelasting beïnvloed.
Keuse van nuwe hoof by Transnet ‘bisar’
Siza Mzimela het volgens die DA geen ervaring op dié gebied nie, maar is steeds in dié belangrike pos aangestel.
Nuwe ondersoeker in Fochville-molesteringsaak
Die vermeende slagoffer en haar sussie is intussen ook sielkundig geëvalueer.
Afsondering: Tente, nie skole, nou vir haweloses gebruik
“Ons bly steeds in ʼn regstaat. Selfs in ʼn krisistyd moet jy prosedures volg.”
Afsondering: Menigte WVF-eise weens Covid-19 verwag
Só kan jy ʼn eis by die werkloosheidsversekeringsfonds indien.
Covid-19: Studie wys paniekaankope veroorsaak tekorte
Handontsmettingsmiddels, vars produkte, medisyne en toiletpapier is bo-aan die paniek-inkopielys.
1-jarige kritiek ná hy in swembad beland
Die voorval het op ʼn landgoed in Centurion gebeur.
Covid-19-samevatting: Meer duidelikheid oor 10 000 veldwerkers
Intussen is die departement van gesondheid dringend op soek na die passasiers wat op twee vaarte van die MSC Orchestra was.
Vyfde vermeende transitorower vas ná moord op twee polisielede
AO Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst is doodgeskiet.
Drie liggame op berugte strand gekry
Twee van die liggame was agterin ʼn bakkie in komberse toegedraai.
Talle reeds by polisiewaghond verkla
Die klagtes sluit in verskeie sterftes weens polisieoptrede en ook verkragting.