Luidens berigte gaan pres. Cyril Ramaphosa die verslag van die artikel 89-paneel in die hof laat hersien en hy het sy regspan opdrag gegee om met dié proses te begin.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Kar ploeg deur vulstasie se winkel
Meer ambulanse met gevorderde lewensondersteuningstoerusting is dadelik ontbied.
Ramaphosa moenie bedank (as hy onskuldig is)
Terwyl GOOD sê Ramaphosa se bedanking sal die land in ʼn leierskapskrisis dompel, sê ActionSA Ramaphosa se stilte tot dusver was “oorverdowend”.
11 vas wat glo by OR Tambo wou roof
Die verdagtes het agter leë kartonbokse in die vragmotor geskuil.
Sommige Saldanhabaaiers steun wél Karpowership
Die omstrede maatskappy, wat fossielbrandstowwe gebruik om krag op skepe op te wek, voer aan hy gaan 240 werksgeleenthede in die Weskusdorp skep.
Eskom kry waarskynlik nié miljarde vir ekstra diesel – minister
Die kragvoorsiener het verlede maand al gewaarsku sy begroting vir diesel is uitgeput.
TLU verwelkom stappe oor verkope van skrootmetaal
“Dié kwessie is een wat landbou regstreeks raak.”
Phala Phala ‘toets van SA se demokratiese vryheid’
Outa sê ʼn onstuimige politieke toekoms lê voor, terwyl Corruption Watch waarsku dat niemand toegelaat mag word om straffeloos op te tree nie.
SA kort minstens 3 500 ambulanse
“Hoeveel lewens kon gered gewees het as Suid-Afrika se nooddienste teen volle kapasiteit gewerk het?”
Beurtkrag: Fase 2 tot verdere kennisgewing
Tans is 4 423 MW weens beplande instandhoudingswerk nie beskikbaar nie en nog 16 708 MW is weens onbeplande herstelwerk nie beskikbaar nie.
Meer as helfte van Comrades-inskrywings al opgeraap
Inskrywings het Dinsdag geopen en duisende atlete het reeds gretig ingeskryf om hul plek in die wêreld se grootste, oudste en bekendste ultramarathon te verseker.
Eldoraigne-skoolhoof onskuldig op alle aanklagte
Die bewerings teen dr. Anton Prinsloo is ná ʼn uitgerekte stryd as “verregaande, onwaar en kwaadwillig” bestempel.
Ramaphosa se lot dalk binne ure beslis
Daar is al hoe meer bespiegeling dat Ramaphosa se bedanking op hande is en die ANC se hoogste besluitnemingsliggaam vergader Vrydagoggend om op ʼn samehangende reaksie te besluit.
Phala Phala: DA eis vroeë verkiesing
DA-leier John Steenhuisen sê Suid-Afrikaners het nie nodig om te kies tussen die Phala Phala-korrupsie van Cyril Ramaphosa, die Digital Vibes-korrupsie van Zweli Mkhize of die Mafiastaat van David Mabuza nie.
Maatskappy moet R2,5 miljard in strafkoste aan SA betaal
Die NVG het egter benadruk dat die skikking nie enigiemand betrokke by misdadigheid vrywaar van vervolging nie.
Phala Phala: Té veel vrae nog onbeantwoord
Die oorsprong van die geld wat gesteel is, is steeds onduidelik. Die president sê in sy verklaring dit was vir die verkoop van buffels. Dié buffels loop twee jaar later steeds op die plaas.
Gesteelde Phala Phala-dollars glo van Soedannese sakeman
Die president sê sy plaaswerker het die geld in die rusbank versteek aangesien verskeie ander werkers toegang tot die kluis gehad het.
Phala Phala-verslag oorhandig; Ramaphosa reageer
Die bewerings het tot dusver Ramaphosa se pogings om vir ʼn tweede termyn as ANC-president verkies te word, oorskadu.
Talle Christen-kinders wêreldwyd vervolg
Die studie wys die godsdienstige vervolging van kinders en jeugdiges is boonop nie noodwendig die gevolg van hul eie geloofskeuse of erfenis nie; soms is dit eerder ʼn geleentheid om hul ouers te straf.
Afrikaans vir eers veilig by Maties
Geen spesifieke besluit oor die inwerkingstelling van aanbevelings in die Khampepe-verslag is al geneem nie, maar die US-rektor het vantevore al gesê dat daar nie aan die universiteit se taalbeleid gekarring gaan word nie.