Eskom se besluit om voorkeur te gee aan transformasie, eerder as prestasie, veroorsaak dat verbruikers gemiddeld 27% duurder vir krag betaal, het navorsers bevind.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Solidariteit se ‘omdraai-agente’ kan Eskom help red
“Ons kan nie meer in Suid-Afrika die luukse van ras bekostig nie. Ons moet nou kyk wie het die beste vaardighede wat ʼn krisis vir alle Suid-Afrikaners kan oplos.”
Adrio König het ‘hart vir moeilike vrae’ gehad
ʼn Gedenkdiens vir prof. Adrio König, teoloog en skrywer, word volgende week gehou nadat hy Woensdag in die ouderdom van 86 dood is.
ANC-faksiegevegte dompel Ditsobotla in chaos
Van basiese dienslewering in dié munisipaliteit is daar tans geen sprake nie en inwoners en munisipale werkers leef in vrees vir die vlak van geweld in die gemeenskap.
Talle wil Eskom help krag opwek
“As die regering net uit die pad staan, is daar genoeg kapitaal, vaardigheid en kapasiteit om die probleem op te los.”
Nou soek Eskom geld as jy nié sy krag verbruik
Die sukkelende kragvoorsiener vra Nersa nou boonop ook vir ʼn verhoging van 32,7% in die prys van krag.
Foto’s: Tweede kans vir talle jong seeskilpaaie
Talle seeskilpaaie spoel jaarlik op Wes-Kaapse strande uit nadat hulle in die noorde van KwaZulu-Natal en Mosambiek uitgebroei het. Die skilpadjies is teen daardie tyd gewoonlik yskoud, ondervoed en het boonop plastiek ingekry.
Ses leeus in KZN van kant gemaak
Die trop het glo reeds minstens ses beeste in die gebied gevang en daar is boonop gevrees dat die leeus hul eie vrees vir mense verloor het.
Talle Oos-Kaapse polisiestasies val uitmekaar
Die toestand van sommige polisiestasies is so beroerd dat daar nie eens aanhoudingselle is wat bruikbaar is nie en ʼn veiligheidsrisiko vir werkers inhou.
Geen van SA se olieraffinaderye werk meer
Die sluiting van die aanleg beteken dat Suid-Afrika se ganse olieraffinaderyvloot nou stilstaan nadat verskeie ander aanlegte ook oor die afgelope twee jaar produksie opgeskort het.
SA weer gesogte reisbestemming
Buitelandse besoekers val omtrent oor hul voete om reise na Suid-Afrika te bespreek, met Suid-Afrikaners wat deesdae self graag weer ʼn tas pak en in die pad val.
Oud-rugbyspeler met MNS self ‘verbaas’ hy leef nog
Ses jaar ná motorneuronsiekte by hom gediagnoseer is, sê die voormalige Skotse rugbyspeler hy is oorbluf dat hy “nog hier is”, maar kies om elke dag voluit te leef.
Verslag wys groot ongerymdhede by binnelandse sake
Studievisums wat binne ʼn enkele dag toegestaan word, bloedjong aansoekers wat aftreevisums kry en bedrieglike dokumente wat gebruik word om aansoeke te staaf. Dít is van die ongerymdhede wat ʼn taakspan onthul het.
Pyn by brandstofpomp dalk binnekort (net-net) minder
Goeie nuus is dalk in die vooruitsig vir motoriste met ʼn verwagting dat die brandstofprys volgende maand gaan daal. Maar moenie asem ophou vir ʼn…
Pastoor van Worcester vas oor kinderpornografie
Die pastoor het glo aan een van haar slagoffers gesê om nie ongemaklik te voel nie omdat hulle albei vroue is, waarna sy naakfoto’s van die kind geneem het.
Vyf sterf, vyf gewond in bloedige nag in Alexandra
Die musiekbestuurder van die radiostasie Alex FM is een van vyf mense wat in ʼn vlaag aanvalle in die gebied doodgeskiet is. Hy is van sy skoene en selfoon beroof.
Dié vroue neig na oorgewig, vetsug
Waar vroue met geen laerskoolonderrig nie vantevore meer geneig was om oorgewig of vetsugtig te wees, is dit nou vroue uit meer welgestelde omgewings en met hoër onderrigvlakke wat die stryd teen vetsug stry.
Blombolboewe in hul spore gestuit
Die drie vermeende stropers is met 800 blombolle betrap, alles inheemse spesies wat natuurlik in die streek voorkom. Die stad het net ʼn week gelede 500 bolle in die reservaat teruggeplant wat vroeër op ʼn wynplaas in die omgewing gestroop is.
SA’ners ry deesdae op dié dae werk toe
Die studie wys sowat 80% van mense reis deesdae weer werk toe, maar beslis nie baie graag op ʼn Vrydag nie.
Skop Cele uit, eis DA met petisie
ʼn Politieke ontleder sê uiteindelik kan net die ANC en die president minister Bheki Cele die trekpas gee, maar die druk op Cele neem toe.