Christo van der Rheede van die Afrikaanse Handelsinstituut neem deel aan die gesprekreeks, “Probleme en Oplossings vir Afrikaans”.
Lees meerAlles deur die skrywer Christo van der Rheede
Menswaardigheid, lojaliteit teenoor nasie eerste prioriteit
“Die onderhandelinge tussen die ANC en NP-regering sedert 1990 was daarom soos manna uit die hemel. Ons droom vir ‘n verenigde en demokratiese Suid-Afrika kon uiteindelik bewaarheid word…”
‘Afrikaners’ het nie net na wit Afrikaanssprekendes verwys
“Tim du Plessis is reg dat die term Afrikaanses ‘n stille dood gesterf het en om ‘n paar redes.” Christo van der Rheede reageer op Piet le Roux se vraag, “Afrikaanses is dood. En Afrikaners dan?”