Maroela Media het ’n paar kreatiewe maniere uitgedink om 2022 se Kersfees steeds spesiaal te maak sonder om geld te bestee:
Lees meerAlles deur die skrywer Colette van der Merwe
Vroue wil vroue met wapenkundigheid bemagtig
Toe ek met ʼn huis vol dogters skielik ʼn enkelma word, was veiligheid die laaste prioriteit en gedagte wat by my opgekom het. Ek moes so vinnig leer hoe om ʼn das te vou, ʼn wasmasjien te koppel en die motor se bande, water en olie self na te gaan, dat ek nooit besef het dat ons geen beskermingsplanne in ons huis het nie.
Hekel en brei is wolterapie
“Soms as ek vir iemand spesifiek iets hekel, bid ek ook terselfdertyd vir daardie persoon en dit maak die hekelstuk ekstra spesiaal.”
Handwerk: Doen-dit-self gesigmaskers
Daar is geen twyfel dat gesigmaskers die volgende paar maande deel gaan wees van ons daaglikse uitrusting nie. Maroela Media het ‘n patroon vir ‘n gesigsmasker wat jy self kan maak en een wat jy sommer kan vou.
Maak ’n hand van sement
Die ornament kan gebruik word as ʼn kersblaker, juwelehouer of selfs ʼn potplanthouer om ʼn klein plantjie in te plant.
Maak ’n bielie van ’n bordkryt
Maroela Media het spesiaal hierdie projek beproef en verbeter om ons lesers te help om hul kinders op ’n kreatiewe en speelse manier besig te hou.
Lekker doendinge vir die (langer) vakansie
Maroela Media het ‘n paar wenke bymekaar gemaak om die kinders tuis besig te hou.
Maak jou eie boekmerk vir ʼn boekwurm
Vakansietyd word gebruik om luilekker te ontspan en daardie boek te lees waarvoor jy die hele jaar nie tyd gekry het nie.
Vadoek vir Ma vir Nuwejaarsdag
Die familie het heerlik gesmul aan Ma se uithaal-Kersfeesete. Nou is dit julle kans om Ma te bederf met ʼn pragvadoek vir die kombuis.
Maak jou eie pepermente vir Ouma
Dié lekkers is ideaal vir iemand wat nie harde lekkers wil kou nie.
Maak jou eie lekkergoed-pizza
Baklei jy en jou ouboet gereeld oor die laaste stukkie pizza? Maroela help jou om hom te verras met sy eie lekkergoed-pizza!
Maak jou eie brandsous vir Pa
Hierdie brandsous is bedoel vir ʼn ware man wat ʼn warm sousie kan waardeer. Nie vir sensitiewe monde nie!
Maak jou eie warm sjokoladebederf vir Oupa
Daar word egter nooit vertel ʼn oupa is amper net so lief vir soetgoed soos vir sy kleinkinders nie!
Resep: Prentjie-Kersfeeskoekies
Hierdie koekies sal jou na ʼn bobaas-bakster laat lyk.
Maak jou eie lekkergoedbal-versierings vir jou Kersboom
Het jou Kersboom sy “glinster” verloor of is julle dalk opsoek na ʼn nuwe vars en eetbare idee om die Kersboom die jaar te versier?
Maak jou eie gedigte-kussingsloop vir ʼn slaapkous
ʼn Ligte kleur kussingsloop vertoon mooi indien met ʼn swart pen daarop geskryf word.
Maak jou eie kolwyntjie-badsout
Verras haar gerus met hierdie pikante badsout-kolwyntjies om haar kuier vanjaar sommer ekstra spesiaal te maak.
Maak jou eie Kerskrans
Is jy reeds besig om jou huis te versier vir die Kersseisoen? Maak hierdie jaar jou eie Kerskrans! Dis maklik, goedkoop en eenvoudig.