Daar is deesdae soveel Afrikaanse kunstenaars dat ‘n mens wonder of daar hoegenaamd enigiemand is wat met iets oorspronkliks vorendag kan kom.
Alles deur die skrywer Daantjie Dinamiet
Luidkeels dieper- Retief Burger
Retief het, soos gewoonlik, weer met ‘n baie goeie album vorendag gekom en daar is ‘n hele aantal snitte wat geskik is vir eredienste van alle denominasies.
Laat U wil geskied- Amen
Amen is beslis een van die opwindendste nuwe groepe wat hulle op Christelike musiek toespits.
My hart- Nianell
Verlede jaar het Riana Nel ‘n opskudding in die musiekbedryf veroorsaak toe sy met die algehele topverkoper-CD van die jaar vorendag gekom het. Haar ouer…
‘n Nuwe môre- Louis Loock
Dit is seker nou al omtrent vyf jaar sedert Romanz gestig is, en sedertdien het hulle groot sukses met hul vermenging van klassieke- en kommersiële…
Hantam-unplugged- Klipwerf-Orkes
Hoewel die Klipwerf-Orkes sekerlik die gewildste orkes sekerlik die gewildste orkes in die land is, het hulle ook al onder kritiek deurgeloop omdat hulle gereeld van elektroniese instrumente gebruik maak, en hul musiek nie werklik as Boeremusiek geklassifiseer kan word nie.
Blou bul droom- Verskeie Kunstenaars
Vanjaar is die 75ste bestaansjaar van die Blou Bulle-rugby-unie (wat voorhen as Noord-Transvaal bekendgestaan het). Ter viering darvan is ‘n CD vrygestel met ‘n aantal…
Skop uit jou skoene- Juba
Dit gebeur soms dat ‘n groep wat aan ‘n samgkompetisie op televisie deelgeneem het, op die ou einde besluit om professioneel te sing. Die sangpaar…
Sout van die aarde- Ricus Nel
Ricus het met hierdie album bewys dat hy een van ons land se heel beste en veelsydigste musikante is.
Waarvoor wag jy?- Mwah!
Deur die jare was daar al baie popgroepe wat net uit meisies bestaan het, onder meer Destiny’s Child, The Bangles, Atomic Kitten en The…
Volmaakte klanke- James en André
Wanneer ‘n kunstenaar of groep ‘n album vrystel waarop hulde aan ‘n legendariese groep van die verlede gebring word, kry ‘n mens nie regtig…
Poet van die suburbs- Pierre Rossouw
Daar was al verskeie werklikheidsprogramme op televisie waarin daar na nuwe musiektalent gesoek is. Die mees onlangse een was Ons soek die sanger, wat…
Leonard Cohen in Afrikaans- Koos van der Merwe
Vertaalde musiek is ‘n euwel Dit is die mening van baie liefhebbers van Afrikaanse musiek van hoogstaande gehalte, en jy sal ook nie sommer…
Mal vir jou- Christiaan Kritzinger
Dit is nou al meer as drie jaar sedert die Afrikaanse musiekbedryf van Christiaan Kritzinger kennis geneem het, en dit was seker hoog tyd…
Voel jy dit?- Anrika
Dit is seker byna tien jaar dat ons die eerste keer met Anrika kennis gemaak het. Sy het ‘n groot treffer met die Fredi Nest-komposisie…
Top 20-rekords van Afrikaanse liedjies op Springbok Radio se Top 20
1. Die oukraalliedjie- Groep 2 Toegetree in die 13de plek op 10 Maart 1967 Hoogste plek: nr. 3 15 weke op die trefferslys 2….
Maroela Media Top 20 – 5 Augustus 2013
Dis hoe ons rol- Jay Wat geld nie kan koop nie- Bobby van Jaarsveld Ekskuus Oom- Pierre Rossouw Tyd om te lewe- Riana Nel Spyt…
Harte van goud deur Ray Dylan
‘n Mens kom agter dat Ray Dylan ‘n uiters talentvolle sanger en liedjieskrywer is en dat hy die sukses wat hy tot dusver behaal het, verdien. Dit is ‘n baie goeie album wat nog lank die trefferslyste sal kan oorheers.
Resensie: ‘Vergeet wat jy weet van liefde’ deur Dewald Wasserfall
Daantjie Dinamiet reken dit dis maklik om te verstaan waarom Dewald die Ghoema-toekenning vir beste nuwe kunstenaar ingepalm het.
Resensie: ‘Genoeg is genoeg’ deur Joe Niemand
Daantjie Dinamiet reken enige Christen-musiekliefhebber behoort hierdie album deel van hul versameling te maak.