Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ginnegaap.
Alles deur die skrywer Danelle Van Zyl
Interessante woorde: Kittelorig
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord “Kittelo’rig”.
Interessante woorde: Pietsnot
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord “pietsnot”.
Interessante woorde: Rondevleis
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord rondevleis
Snydokter
Snydokter is in die eerste plek ‘n spanningsroman deur een van ons land se bekendste skrywers, Leon van Nierop.
Tamatiestraat
Jeugroman van Henning Janse van Vuuren: Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam haar nuwe man op ‘n vliegtuig na Europa.
Êrens is jy
‘n Herontdekking van die liefdesverse van die groot meesters – só vat Randall Wicomb ’n nuwe meesterstuk van sy nuwe getoonsette en uitgevoerde werke saam.
Danda
Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak.
Nege oop arms
‘Nege oop Arms’ is ‘n ryk en geskakeerde vertelling oor menswees, oor familiebande en oor behoort – wat nie net tieners nie, maar ook volwassenes met nuwe deernis en verwondering na die lewe sal laat kyk.
Die Swart Kat slaan ‘n nar en verdere avonture
‘n Verwarde dief wat homself Die Nar noem en hou van publisiteit; ontvoerings; spioenasie… Ja-nee, die Swart Kat het weer sy misdaadbestrydende hande vol!
Kom in, dit vries daar buite
In hierdie bundel vertaal Daniel Hugo gedigte uit die vyf bundels van die Nederlandse digter Alfred Schaffer asook enkele ongepubliseerde gedigte.
Bleek planeet
Vir die liefhebbers van poësie, maar ook vir almal wat bekommerd is oor omgewingskwessies in Suid-Afrika.
Vuilspel
Die roman pak die onderwerp van “korrektiewe verkragting” en is die eerste boek in Afrikaans waar bruin gay vroue sentraal staan.
Rooi Jan Alleman
Francois Loots se nuutste roman, Rooi Jan Alleman, is ‘n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe.
Seisoen van vergifnis
Seisoen van vergifnis is die vyfde boek in die Geur- en Seisoen-reeks. Lesers wat vertroud is met karakters uit die vorige vier romans sal hulle in hierdie roman terugvind.
Feetjie-Raaisels
Los die raaisel op en help Fienie die feetjie om die Somerpartytjie te reël.
Prinses-Raaisels
Los die raaisels op en help prinses Lienka om ‘n maaitjie te kry.
Seerower-Raaisels
Los die raaisels op en help Tim om die verlore skat te vind.
Cowboy-Raaisels
Los die raaisels op en help Marko die cowboy om die gesteelde geldsakke terug te kry.
Die kinders van Chronos
Hoofkommissaris Pieter van In van die Brugse Polisiemag het weer ‘n raaisel om uit te pluis, ‘n grieselrige moord om op te los en ‘n donker komplot om oop te vlek.