Die Namakwalanders het ’n sêding: “Mens stry nooit oor mooi en lekker nie. Mens sou seker ná hierdie interskole effe tong-in-die-kies kon sê: ‘Mens stry nie oor rugby en akademie nie’.”
Lees meerAlles deur die skrywer Danie Brink
Skooldissipline: Regering moet eers sý huis in orde kry
Navorsing wat die Skoleondersteuningsentrum verlede jaar oor meer as 600 onderwysers gedoen het, dui daarop dat die meeste onderwysers (63%) ’n gebrek aan klaskamerdissipline as hul grootste bron van spanning ervaar.
Is (lyf)straf regtig nodig vir goeie dissipline?
Ons moet as’t ware van die pawiljoene afklim, ons moue oprol en beplan om vir ons kinders daardie ontspanne omgewing skep wat ons aan hulle verskuldig is. Hoe hierdie omgewing waarin ons kinders nie die einde van hul vryheid sal ken nie, gebou word, staan en val ironies genoeg by straf, naamlik “die logiese gevolge van verkeerde keuses en dade ervaar.”
Suksesvolle kinders het dié agt karaktereienskappe
Elke ouer en onderwyser (opvoedkundige is ’n baie beter benaming) behoort baie in Tough se lys belang te stel. Ons is immers in die bedryf om kinders suksesvol te help maak, dan nie?
Vadersdag: ’n Pa se mandaat
Sondag is dit Vadersdag, ’n baie goeie dag om dankbaarheid teenoor ons pa’s te betuig. Dit is egter ook ’n baie goeie dag vir ons as pa’s om mooi te besin oor ons mandaat as die pa van ons kinders en die hoofde van ons huisgesinne.