Die Equiano-ondersese internetkabelprojek wat in 2019 aangekondig en vandeesmaand amptelik in Kaapstad bekendgestel is, sal digitale transformasie in Afrika ’n ongekende hupstoot gee.
Alles deur die skrywer Dawid Brand
Apple gee opnuut die pas aan
Dit is dalk die begin van herfs in die VSA, maar in die tegnologiereus Apple se boord staan sy vlagskipprodukte in volle blom.
Só beïnvloed ‘skadelose sopie’ baba se ontwikkeling
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is Suid-Afrika een van die lande met die hoogste statistieke van fetale alkoholsindroom (FAS) en fetale alkoholspektrumafwykings (FASD) wêreldwyd.
Beenmurg: Só werk skenking
Hoewel die SABMR met sowat 74 000 skenkers spog, kan baie ouer skenkers nie meer stamselle skenk nie, omdat hulle sedert registrasie hipertensie, hartsiektes of diabetes ontwikkel het. Wanneer dít gebeur, begin die soektog van voor af, wat die pynlike wag vir die pasiënt verleng.
Riebie-revue kraai koning
“Ons is baie trots op dié groep jong mense, maar terselfdertyd ook baie dankbaar vir die geleentheid wat honderde kinders landwyd weer het om weg van maskers die magiese van die verhoog te kan beleef.”
Leukemie: As die witbloedselweermag faal
Augustus is Leukemiebewustheidsmaand en luidens die resultate van ʼn studie wat in 2021 gepubliseer is, ly sowat 2,4 miljoen mense aan dié soort kanker.
E-handelplatform takel peperduur kos
Die landboubedryf is ryp vir ontwrigting, oftewel ’n nuwe tegnologie-gedrewe manier van sake doen, aangesien boere groot risiko’s in die landbouwaardeketting neem en nie kan voorspel of hulle ’n wins of verlies gaan toon nie.
Vat gerus dié kos kop toe
Voedingspsigiatrie is ’n bedryf wat al hoe meer veld wen en fokus op hoe mense se dieet en kosinname die manier waarop hulle geestelik voel, beïnvloed.
Steeds skokkend min orgaanskenkers in SA
Volgens die stigting is daar net meer as een persoon uit elke een miljoen mense in die land wat as orgaanskenker geregistreer is.
Goed, beter, beet
Hier’s nog vyf redes waarom jy beet in jou dieet moet insluit (sommer blare en al)!
Van seer keel tot hartskade
Omdat ʼn seer keel moontlik meer verklap oor wat in die liggaam aangaan en dikwels nie sommerso met oor-die-toonbank-suigtablette en ander medisyne reggedokter kan word nie, beklee rumatiekkoors en rumatiese hartsiekte in Augustus ʼn regmatige plek op die Suid-Afrikaanse gesondheidsorgkalender.
Poliobewustheidsweek gevier
Poliobewustheidsweek word vandeesweek in Suid-Afrika gevier om meer lig op dié verlammende en lewensgevaarlike siekte, wat deur die poliovirus veroorsaak word, te werp. Ofskoon die siekte tot groot mate in sy spore gestuit is, het dit allermins van die gesondheidstoneel af verdwyn.
Borsvoeding bly bobaas
In die gees van Vrouemaand en Wêreldborsvoedingsweek wat in Augustus gevier word, het Maroela Media tien redes uitgesnuffel waarom borsvoeding gesondheidsvoordele vir ma én kind inhou.
Vroue trek steeds aan kortste sake-ent
“Batebestuurders en finansiële raadgewers neem dikwels aan dat vroue ’n laer risiko-aptyt het en veronderstel dat daar minder produkte is wat hulle vir die vroulike geslag kan aanbied of aanbeveel.”
VWSA, Ogilvy laat wiel met sewe toekennings
Volkswagen Suid-Afrika (VWSA) is onlangs bekroon as digitale handelsmerk van die jaar by die jaarlikse Bookmark-toekennings.
Beleggingstukrag danksy skarefinansiering
Gehalte-ondernemings in Afrika, wat met groeivooruitsigte spog en finansiering broodnodig het, kan nou munt slaan uit die innoverende, aandeelgebaseerde skarefinansieringsplatform GoGetta.
Wanneer jou lyf sê: Beweeg meer!
Kyk gerus uit vir dié tien tekens wat verklap dat dit tyd is om aan die beweeg te kom:
Koop nou, betaal later, al gewilder
Hierdie betaalmodel ʼn reddingsboei vir kleiner aankope, veral as jy die ses weke betalingstydperk noukeurig instel om oor twee salarissiklusse te strek.
A-plus vir aspersies
Aspersies is enersyds laag in kalorieë en andersyds boordensvol noodsaaklike vitamiene, minerale en antioksidante.
Ontsluit die potensiaal van pampoen
Pampoen is nie net ʼn veelsydige en bekostigbare randrekker as dit by maaltydbeplanning kom nie, maar die pampoenfamilie is boonop propvol voedingswaarde.