Jan speel al viool vandat hy ses jaar oud is.
Lees meerAlles deur die skrywer Dalene de Vente
Josh slaag matriek, rolstoel en al
Josh Bulcraig het matriek geslaag, mét universiteitsvrystelling, al het hy sy matriekjaar in ʼn rolstoel voltooi.
‘Niks anders nie as harde werk’ sorg vir A’s
Nicolas Smit van Paul Roos Gimnasium sê dis maklik om jouself te motiveer as jy weet wat jy wil bereik.
Slimkop wil kinderboeke skryf
Met agt onderskeidings agter haar naam kan Catrien Müller waarskynlik enigiets gaan studeer, maar sy het net een doel voor oë.
Geweld woed terwyl Aliyah studeer
Bendegeweld, beurtkrag en verskeie inbrake kon Aliyah September nie verhoed om haar matriekjaar met onderskeidings te voltooi nie.
Catherine gaande oor boogskiet en biologie
Catherine Kies van Hoër Meisieskool Bloemhof het booggeskiet om weg te kom van die leerwerk.
Matriek moes eers Afrikaans leer praat
Kagiso Kubheka het so baie van Afrikaans gehou dat hy gekies het om matriek in Afrikaans te skryf, al het hy die opsie gehad om in Engels skool te gaan.
Moeilike kinderjare stuit nie vir Natasha
Natasha Venter van Hoër Meisieskool Bloemhof wil vir ander pleegkinders wys, “jy kan ʼn toekoms vir jouself bou”.
Lara wil joernalis word, met 8 A’s
Lara Potgieter van Hoër Meisieskool Bloemhof het ʼn besonderse liefde vir National Geographic.
Johan tref die kol met agt A’s
Johan het darem so tussen die skoolwerk deur tyd gehad om deel te neem aan sportskiet.
Plaasaanval vuur Martie aan om harder te werk
Die seer wat Martie van Wyk ná haar pa se moord ervaar het, het haar gedryf om harder te werk op skool.
Slim hoofmeisie moes ‘van vooraf leer skryf’
Daniellé Botes is lief vir wiskunde, een van die vyf vakke waarin sy ʼn onderskeiding behaal het.
Slimkop presteer steeds, al sterf ma skielik
Lanique Lubbe se ma is in Junie verlede jaar, kort voor haar chemie-vraestel, oorlede. Sy kon egter steeds ses onderskeidings inpalm.
Sewe A’s vir Taylor ná uitdagende jaar
Dit was vir Taylor swaar om te fokus op haar eksamen, omdat sy bly dink het aan haar suster. Nietemin het sy sewe onderskeidings in die eindeksamen behaal.
Pa se dood motiveer matriek
Dié skrander leerder het hard gewerk vir ʼn universiteitsbeurs omdat haar pa nooit die geleentheid gehad het om aan ʼn universiteit te studeer nie.
Slim Igno wil ‘ʼn verskil maak’
Hierdie middelkind van drie wou graag goed presteer om keuring vir medies te kry.
Ané se pa motiveer haar vanuit tronk
Ané se pa is skuldig bevind aan moord nadat hy homself teen rowers langs die pad verdedig het. Met puik matriekuitslae agter haar naam, wil sy nou graag regte gaan studeer.
Agt A’s vir Menlo se hoofmeisie
Sheliza de Wet wil in haar pa se voetspore volg, daarom dat sy vanjaar medies aan die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
Heinrich wil passie vir wiskunde én woorde uitleef
Heinrich de Villiers gaan vanjaar aktuariële wetenskap studeer, maar wil eendag graag fiksieboeke skryf.
Agt A’s midde trauma van egskeiding
“Geen uitdaging is onoorkombaar met Jesus aan jou kant nie. Hy het my krag gegee wanneer ek regtig gevoel het ek gaan nou opgee.”