Daniel Hugo Lesers het Daniel Hugo reeds leer ken as ’n digter met ’n eiesoortige, ironiese blik op die werklikheid. In hierdie bundel sluit hy…
Lees meerAlles deur die skrywer Dewaldt Barthel
Dierestories 3
G.R. von Wielligh Illustreerder: Dale Blankenaar Dierestories 3 is die derde in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh…
Lesse van Job – Deel 3: Sofar
Jy sê vir God: ‘Wat ek dink, is reg, ek is onskuldig voor U.’ As God maar wou begin praat en jou wou weerspreek, Job…
Lesse van Job – Deel 2: Bildad
“Maar kyk nou na my geval, ek sal tog nie in julle gesig vir julle lieg nie. Besin julle, moenie dat daar onreg geskied nie,…
Lesse van Job – Deel 1: Elifas
“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.” Job 5:8 “Dit gaan goed met die mens wat…
Jesus en Saggeus – onwaarskynlike vriende
Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis…
Abraham – vriend van God
Ons voorvader Abraham het sy seun Isak op die altaar gelê. Is dit nie op grond van wat hy gedoen het dat God hom vrygespreek…
Akwila, Priscilla en Paulus – kollegas en vriende
Groete vir Priscilla en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus wat hulle lewe vir my gewaag het. Dit is nie net ek wat hulle dankbaar…
Die Facebook faktor
Agter die woorde van ‘n huigelaar sit daar haat; wie skinderstories versprei, is ‘n dwaas. Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie…
Dawid en Jonatan – ‘n lewenslange verbintenis
Toe die slaaf weg was, het Dawid opgestaan langs die kliphoop en op sy knieë geval en drie maal vooroor gebuig. Hulle het mekaar gesoen…
Jonatan en Dawid – Jonatan se selfopoffering
Jonatan en Dawid het ‘n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself. Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit…
Jesus se vriendskap – geen groter liefde
Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle…
Paulus en Timoteus – Christene wat eenders dink
Ek hoop om, as die Here Jesus wil, Timoteus gou na julle toe te stuur, sodat ek ook rus in my gemoed kan hê as…
Maria en Marta – gegriefdheid kan vriendskap belemmer
Op hulle reis het Jesus in ‘n dorp gekom waar ‘n vrou, Marta, Hom as gas ontvang het. Sy het ‘n suster gehad, Maria, wat…
Sadrag, Mesag en Abednego – die vierde vriend
Toe het koning Nebukadnesar verskrik opgespring en vir sy raadgewers gevra: “Het ons dan nie drie manne vasgebind in die oond gegooi nie?” En hulle…
Sadrag, Mesag en Abednego – drie vriende in die geloof
Maar, U Majesteit, nou is daar Jode, Sadrag, Mesag en Abednego, vir wie u in beheer van die administrasie van die provinsie Babel geplaas het,…
Josua en Kaleb – vriende in woord en daad
Ook het Josua seun van Nun, en Kaleb seun van Jefunne, manne wat saam die land verken het, hulle klere geskeur, en vir die hele…
Elia en Elisa – ‘n vriend wat raadgee en lei
Nadat hy daarvandaan af weggegaan het, kry hy vir Elisa seun van Safat besig om te ploeg met twaalf spanne van twee, terwyl hy self…
Barnabas en Paulus – kom ons besluit om te verskil
‘n Tydjie later het Paulus vir Barnabas gesê: “Kom ons gaan kyk hoe gaan dit met die gelowiges in al die stede waar ons die…
Rut en Naomi – Rut se offervaardige lojaliteit
Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u…