Adv. Dirk Groenewald van Solidariteit beskryf die verloop van die Barnard-saak oor regstellende aksie en verduidelik die impak van die moontlike uitsprake deur die grondwetlike hof.
Lees meerAlles deur die skrywer Dirk Groenewald
RA-saak ‘n voorbeeld van uitvoerende inmenging
Die verhoor in die Wes-Kaap van Solidariteit namens sy lede teen die departement van korrektiewe dienste het heelwat debat oor die toepassing van regstellende aksie…