Ek sien u sê wit mense het rykdom geërf en swart mense het armoede geërf. U is reg, ek het rykdom van my pa geërf – geloofswaarhede, waardes en werksetiek. ʼn Rykdom wat ek ook aan my kinders oordra.
Alles deur die skrywer Dirk Hermann
Ope brief: Dis-Chem se rassespuit is dodelik
U antwoord op die rasvraag is nie om te soek na wat reg is nie, maar om witmense te offer, al is dit nie reg nie.
ʼn Visie anderkant die woestyn
Dit is 1 Oktober 1997, presies 25 jaar gelede wat ek by die Mynwerkersunie ingestap het. My stoel was stukkend en het iets gesimboliseer van die toestand waarin die vakbond was.
NWU: geskors omdat sy Afrikaans praat
Toe word die plek pers. PUK is weg en word North-West University. Die bose Afrikaanse kultuur moet met wortel en tak uitgeroei word.
Meneer die President, dis tyd om die ligte aan te sit
“Meneer die President, ons is kwaad. Suid-Afrika is kwaad.”
Rhoda Kadalie: van aktivis tot burgerlike ambassadeur
“Dis hoekom ek nie die nonsens vat nie,” sê Rhoda, amper driftig. “Ek is in alle opsigte nie-rassig.”
Plunderstaat!
Die regering het die ramp geword wat ons in dié toestand geplaas het.
Geloftedag: Aan ons kinders sal ons sê …
Kom ons neem dít wat goed en mooi is, bou daarop en dra dit oor, waar ons ook al is.
Saluut vir oom Willie, Theuns se pa
“Buite wag die militêre veterane. ʼn Doedelsak speel en daar is ʼn laaste eerbetoon. Oom Willie lig sy hand en salueer. ʼn Saluut vir sy seun se lewe.”
Eskom: Staat en ANC die ‘mamparras’
Ek sien in die Sunday Times André de Ruyter is hulle “Mamparra van die week”. Nee, Sunday Times, as dit by Eskom kom, is die sentrale staat en die regerende ANC die mamparras van die dekade!
Ek is Quinton – staan op teen die dwang om te buig
Hierdie voorval is nie ʼn geringe kwessie nie. Vandag is dit krieket, môre is dit die skool, oormôre is dit jou werk. Vandag is dit Quinton, môre is dit jy.
KFC se rashoender laat my stik
Deur julle personeel op grond van ras te werf, het julle julle hoender ’n raskleur gegee. Julle rashoender laat my stik.
Verpligte inenting kan weerstand verhoog, entprogram kortwiek
Die entstofdebat is reeds een van die mees polariserende debatte in die wêreld en verpligting gaan dit net vererger.
Belastingprotes: Pres. Ramaphosa: “Ons druk terug!”
Daar is sowat 60 miljoen mense in Suid-Afrika. Net 3 miljoen betaal 95% van alle inkomstebelasting en net 1 miljoen betaal 80% van alle inkomstebelasting.
Entstowwe – wat moet ek kies?
Baie mense gaan in die nabye toekoms moet besluit of hulle entstowwe gaan neem al dan nie. Dit is ʼn persoonlike saak en elkeen het die reg om ʼn keuse te maak, skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Entstowwe – verpligting kan nie vertroue vervang
Indien die regering ʼn suksesvolle inentingsprogram in Suid-Afrika wil sien, moet die privaat sektor en burgerlike samelewing op groot skaal toegelaat word om by die aankoop, verspreiding en toediening van entstowwe betrokke te wees.
Nee, nee, duisend maal nee!
Die volgende fase van hierdie protes is om die internasionale druk nog sterker te maak. Ons moet die regering hier plaaslik aankla, maar ook internasionaal, skryf dr. Dirk Hermann.
Jongmense moenie deur ras geskop word nie
Moenie dat rasseskoppe wat ons jongmense moet verduur, normaal raak nie. Dit ís nie normaal of reg nie.
Ras troef nié lewens, mnr. die president
Die ANC se rasse-ideologie het Suid-Afrika al in die verlede groot skade berokken. Die onlangse besluit om hulp in ʼn krisis op grond van ras te gee, was ʼn rasselaagtepunt, skryf Dirk Hermann.
Geloftedag 2020: Die storie van Afrikaners – ons sal self
In Afrika is hulle gevorm. Hulle het nie so hier aangekom nie. Hulle het hier geword. Dis die storie van Afrikaners…