Olympia van der Burgh is gebore op haar pa se 10-jarige herdenking van sy eerste goue medalje by die Olimpiese Spele.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Tshegofatso Pule se moordenaar kry lewenslank
Die Johannesburgse hooggeregshof het Ntuthuko Shoba Vrydag gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan moord met voorbedagte rade op Tshegofatso Pule.
Agt vroue verkrag tydens verfilming van musiekvideo
Twee verdagtes is doodgeskiet en 65 in hegtenis geneem ná multidissiplinêre optrede Vrydag in reaksie op die verkragtings in Krugersdorp.
Net toe SA dink beurtkrag is verby…
Die kragvoorsiener sê dit lyk asof twee foute by die Kriel-kragsentrale veroorsaak is deur erge mistigheid wat die afgelope dae daar geheers het.
Hofsaak begin vir ouditverslae in 154 munisipaliteite
Indien die verslae beskikbaar gestel word, kan dit ʼn nuwe tydvak vir aanspreeklikheid van staatsamptenare, rekenskap van belastinggeld en munisipale litigasie inlui.
Kaapse restaurante van die beste ter wêreld
Dié twee restaurante is onder die 100 beste restaurante, volgens ʼn ranglys wat onlangs bekend gestel is.
Oudtshoorn weer uit ANC se hande
Chris McPherson is tydens ʼn raadsvergadering Woensdagaand tot die nuwe burgemeester van dié Wes-Kaapse dorp verkies.
Tweede Clover-veiligheidswag sterf
JJ Cassanga het glo Dinsdag van erge hoofpyn gekla en gevra om na sy dokter geneem te word.
Tydperk vir kommentaar op Bela-wet wéér verleng
“Hierdie wetsontwerp is ʼn tipiese geval waar die grondwetlike orde verander word, sonder om aan die Grondwet self te raak.”
Hofgeding gaan voort oor UV-inentingsbeleid
Studente en dosente wat toegang tot die Universiteit van die Vrystaat se kampusse wil verkry, steeds ʼn bewys van inenting óf ʼn negatiewe Covid-19-toets wys.
‘Gauteng verdien beter as Lesufi’
“Panyaza Lesufi het met sy mislukkings en optrede as LUR van onderwys bewys dat Gauteng sal ly as hy premier sou word.”
DBV skarrel oor derduisende rande se waterskuld
ʼn Gebarste waterpyp het die dierebeskermingsvereniging (DBV) eensklaps ʼn halfmiljoen rand in die skuld gedompel.
Beurtkragfase verhoog
Eskom het ʼn beroep op werkersvakbonde gedoen om in belang van alle Suid-Afrikaners op te tree en onwettige stakings op te hef.
Dis koebaai, maskers!
Die kennisgewing is stil-stil in die Staatskoerant gepubliseer, die aand voor ʼn mediakonferensie wat die uitkomste van ʼn kabinetsbespreking hieroor sou bekendmaak.
Visser van rotse afgeslaan
Vriende van die vermiste man het aan die NSRI bevestig dat hulle staan en visvang het toe ʼn groot golf oor die man geslaan en hom die see in gesleep het.
Nog ʼn koue week lê voor
Die weerdiens voorspel sneeu, reën en koue vir dié provinsies.
SA Matrieks kry wetenskappryse in Hongkong
Jaco Jacobs en Nicholaas Moolman het onderskeidelik goud en silwer in die Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) verower.
Werknemer ontvoer toe transaksie skeefloop
Toe die winkelassistent aandui dat hy niks van die transaksie weet nie, het die verdagtes hom glo gegryp en in hul motor geforseer.
Meer tyd vir kommentaar op Bela-wetsontwerp gevra
Verskeie partye het teen spertyd openbare kommentare ingedien, insluitend die VF Plus, wat 500 voorleggings van belanghebbende partye ingedien het.
Man vermis ná skiboot omslaan
Die oorblywende passasiers is vir hipotermie en skok behandel.