Eskom kon die afgelope 24 uur daarin slaag om drie kragopwekkers te herstel en weer tot die stelsel te voeg.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
18-jarige, kêrel vas oor moord op ma
Sharon Fisher se dogter het haar aanvanklik as vermis aangemeld.
Ouers rand baba ‘herhaaldelik’ aan – hof
Die regter het in sy uitspraak die afleiding gemaak dat die baba 31 frakture opgedoen het weens aanrandings wat by minstens vyf geleenthede toegedien is.
Ace vandag weer in die hof
Die DA het intussen aangedui dat hy tydens die verhoor voor die hof sal betoog.
‘Dronk’ motoris ry polisieman dood
Die motoris het probeer wegjaag nadat hy ʼn polisiebeampte en ʼn stilstaande voertuig getref het.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle daal drasties
Minder as 2% van mense wat Sondag vir Covid-19 getoets het, het positief getoets.
DA, studente sleep US hof toe oor taal
“Ons wil hê die hof moet beveel dat die US sal afsien van die huidige praktyk om weg te doen met Afrikaans en sy eie reëls volg.”
Twee kleuters ernstig beseer in ongelukke
In een ongeluk is ʼn 5-jarige seuntjie ernstig beseer toe die voertuig waarin hy en ʼn 31-jarige vrou gery het, op die R550 gerol het.
Fietsryer doodgeskiet vir fiets
Gert Vermeulen is die stigterslid van ʼn organisasie wat fietse bou en aan armes skenk.
Motorfietsongeluk eis Pta se ‘supercop’
“Hy het sy roeping wat God op aarde vir hom gegee het ten volle uitgeleef vir elke mens in Pretoria Noord.”
Covid-19-statistieke: Wes-Kaap het meeste nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers en getal mense wat daagliks positief vir Covid-19 toets, het Saterdag verder gedaal.
Sakeman in Pretoria-Tuine geskiet
Die sakeman is ernstig gewond en toe met ʼn lugambulans na ʼn hospitaal geneem.
Hof sê Woensdag oor Unisa se taalbeleid
Unisa het in die hof aangevoer Afrikaans is nie ʼn inheemse taal nie. Die regter het nie saamgestem nie.
Covid-19-syfers daal steeds
Net sowat 8% van dié wat tans Covid-19 onder lede het, word in ʼn hospitaal behandel.
Zuma op parool ‘teen die wet’
Dit is duidelik dat wat nou met Zuma gebeur het, ʼn herhaling van die Shaik-metode is om straf te ontduik.
Zuma op mediese parool geplaas
Zuma is in Augustus reeds in ʼn hospitaal opgeneem en intussen geopereer.
Foto’s: Vakansieoord in die slag toe veldbrand versprei
Gaste moes inderhaas die oord ontruim en van die chalets is in die brand beskadig.
Covid-19-statistieke: 8 400 nuwe gevalle
Gauteng het minder nuwe gevalle as selfs die Noord-Kaap aangeteken.
Februarie te laat vir verkiesing – hof
Die Konstitusionele Hof het Vrydag uitspraak gelewer nadat die OVK hom genader het om die verkiesing uit te stel.
Direkteur-generaal van gesondheid ‘net met verlof’
Dr. Sandile Buthelezi word glo óók betrek by ʼn korrupte tender wat die departement van gesondheid aan Digital Vibes toegeken het.