ʼn Beweerde dosent aan Unisa het in ʼn Facebook-plasing na ʼn UK-dosent as “leliker as haar hond” verwys.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Covid-19-statistieke: Effens minder nuwe gevalle, maar …
Gauteng het ook minder nuwe gevalle aangeteken as wat die afgelope tyd daagliks aangeteken is.
Kyk: Aktiviste betoog by Mandela-beeld in Nederland
ʼn Bord met die woorde “Terroris, kommunis, moordenaar” is in verset teen plaasmoorde om die nek van die standbeeld gehang.
Kyk: Ambulans-motorfietse ‘apartheid se skuld’ – minister
Die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid het apartheid die skuld gegee vir die omstrede motorfietsambulanse-sage
Minister besluit oor skole ná vergaderings met vakbonde
Verskeie vakbonde eis dat skole moet toemaak tot ná die Covid-19-pandemie sy piek bereik het.
Covid-19-statistieke: Meeste sterf steeds in die Wes-Kaap
Altesaam 93 sterftes is sedert Sondag landwyd aangeteken.
Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole
Ons gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan.
Covid-19: ‘Die storm is hier’
Suid-Afrika sal binne die volgende vier weke sy beskikbare kapasiteit vir hospitaalbeddens oorskry.
Premiers van Wes-Kaap, Noordwes positief vir Covid-19
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, sê hy het Sondag begin siek voel.
Covid-19-statistieke: Meer as 200 000 toets positief
Meer as 70% van pasiënte in die Wes-Kaap het reeds herstel.
Skape se tog na Midde-Ooste (vir eers) gestuit
Al Mawashi het die hof gevra om ʼn interdik dat die skape nie voor 16 Julie vervoer mag word nie, op te hef.
Hof sê oor kleuterskole
Die departement van maatskaplike ontwikkeling is hard op die vingers getik omdat hy versuim het om antwoordstukke teen die hofaansoek in te dien.
Bly weg van bejaarde, siek familie – Ramaphosa
Nuwe navorsing wys die meeste Covid-19-sterftegevalle hou verband met diabetes en hoë bloeddruk.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 toets positief
Suid-Afrika het vir die tweede dag in ʼn ry meer as 100 sterftes aangeteken.
Aangepaste begroting geen oplossing vir ekonomiese krisis – kenners
Die begrotingstekort vir 2021 sal nou bykans vier keer wees wat Malusi Gigaba, destydse minister van finansies, in 2018 voorsien het.
LGBTQI+: Departement sê leerders moet kies oor badkamers, skoolklere
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het konsepriglyne gepubliseer waarvolgens skole LGBTQI+-leerders moet hanteer.
Doen só aansoek vir leerders in Gautengse skole
Aanlyn aansoeke vir gr. 1- en gr. 8-leerders open Donderdag om 08:00.
Só het geld uit VBS ‘verdwyn’
Die klagstaat in die saak teen agt beskuldigdes in die VBS-bankskandaal wys hoe miljoene rande oor twee jaar in raadslede se rekeninge oorbetaal is.
Valke slaan toe op verdagtes in VBS-bankskandaal
Dié verdagtes staan tereg op 47 klagte van bedrog, diefstal en geldwassery wat verband hou met die likwidasie van die VBS-bank.
Eienaar van hondeherberg aangekla van dieremishandeling
“Die diere het ontsettend gely.”