“Om te sê Theuns Stofberg het diep spore in Suid-Afrikaanse rugby getrap in ʼn moeilike tyd in die spel se geskiedenis, is om dit ligtelik te stel.”
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Wenkbroue lig oor Reserwebank se Phala Phala-bevinding
“Indien daar geen transaksie was nie, soos die SARB beweer, hoekom was daar $580 000 op die plaas versteek?”
Ramaphosa oortree nie geldwet
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank kon geen bewyse van ʼn transaksie vind nie, en kon dus nie tot die gevolgtrekking kom dat enige valutabeheerregulasie oortree is nie.
Curro vier kwarteeu met groei in wins, leerders
“Dit is ʼn noemenswaardige prestasie om ʼn kwarteeu te bereik. Hierdie positiewe syfers is ʼn bewys van Curro se toewyding daaraan om gehalte-onderwys oor die jare te voorsien.”
Hof beslis staat moet sê oor entstofkontrakte
Die hofbevel word beskou as ʼn oorwinning vir deursigtigheid en aanspreeklikheid, aangesien belastinggeld gebruik is om die miljoene dosisse entstowwe aan te skaf.
Ál meer SA’ners oorleef op skuld
Ál meer Suid-Afrikaners wend hulle tot persoonlike lenings om die pot aan die kook te hou en die hoeveelheid skuld wat aangegaan is, het amper verdubbel.
Twee plaasmoorde elke week
AfriForum se syfers wys die getal plaasmoorde het meer as verdubbel in die tweede kwartaal van 2023.
Daling in werkloosheid ‘niks om te vier’
“Miljoene mense bly steeds uit die arbeidsmark uitgesluit. In werklikheid is daar min verandering aan die status quo.”
Geen diensfooi hiér geduld
Selfs jou ouma sal sukkel om by dié padstal se disse kers vas te hou. En dít boonop teen ʼn baie billike prys.
Omstrede Eskom-kwytskelding teruggetrek
In die lig van kommentaar hieroor vanaf die ouditeur-generaal én lede van die publiek, het die tesourie besluit om die publikasie van die kwytskelding in die Staatskoerant tydelik terug te trek.”
Drie dood in Oos-Kaapse vloede
Talle brûe en ander infrastruktuur in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit het ook reeds weggespoel.
Ski-hellings in Lesotho gesluit weens beurtkrag
“Ons is baie jammer om julle in te lig dat ons vanjaar nie ʼn veilige en genotvolle ervaring kan waarborg nie, weens verskeie uitdagings wat die oord tans ervaar.”
Werkgroep moet waterprobleem in Tshwane oplos
Die hof het die metro drie maande gegee om ʼn begroting vir voldoende watervoorsiening aan dele van Tshwane goed te keur.
SA’ners van die ongelukkigste ter wêreld
Inwoners van Rusland, Meksiko en Algerië is skynbaar gelukkiger as inwoners aan die suidpunt van Afrika.
Buitelandse toeriste stroom na Voortrekkermonument
Lugrederye sien ook weer ʼn beduidende toename in die getal sakelui wat internasionaal reis.
Hospitaal nou ook geraak deur Heidelberg-watertekort
Die Heidelberg-hospitaal ervaar reeds sedert Sondag probleme met watervoorsiening en slegs noodgevalle sal nou by dié hospitaal aandag geniet.
Kabinet nie ‘te groot’ – Ramaphosa
Die kabinet bestaan tans uit 30 ministers, insluitend die nuutaangestelde minister van elektrisiteit, met aansienlike implikasies vir die belastingbetaler.
Verwarring oor puntestate het skole op hol
Gautengse skole moes inderhaas Vrydag met toetsreekse begin nadat die provinsiale departement van onderwys skielik die datum vir inhandiging van puntestate met twee weke vervroeg het.
Etiekkomitee bevind teen ‘Gupta-minister’
Die parlementêre komitee vir etiek het onder meer bevind dat oudminister Mosebenzi Zwane spesiale adviseurs met bande met die Gupta-broers aangestel het.
Ramaphosa tevrede met Cele se werk
“Ek is oortuig daarvan dat die minister van polisie, sowel as die nasionale polisiekommissaris bevoeg is om die land se samewerkende benadering tot die bou van ʼn veilige Suid-Afrika te lei.”